304 Ocean View
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Ekstra Fooie
Buiten die tariewe in die bostaande tabel hef die eiendom ook 'n eenmalige:
- Skoonmaakfooi van R850.00 per bespreking
Prys sluit in
- Selfsorg
Breekskadedeposito
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R2000 moet direk aan die eiendom betaal word.
Huisreëls
Gaste kan nie op die 25ste en 26ste Desember en op die 1ste Januarie inklok nie.
Die woonstel werk op 'n voorafbetaalde elektrisiteitstelsel. Elektrisiteitseenhede sal voor aankoms gelaai word, en gaste is verantwoordelik vir enige ekstra elektrisiteitsverbruik tydens hul verblyf indien nodig.
Geen partytjies word toegelaat nie.
Rook is in die woonstel verbode.
Die badhanddoeke mag nie as swemhanddoeke gebruik word nie.
Alle vensters en deure moet toe wees wanneer jy nie in die woonstel is nie.
Geen geraas of harde musiek nie.
Stiltetyd is tussen 22:00 en 08:00.
Wasgoed of handdoeke mag nie oor balkonrelings gehang word nie.
Moet asb. geen kos, sigarette of enige items oor balkonrelings gooi nie.
Geen braai- of gasvure word op balkonne toegelaat nie. Daar is 'n gemeenskaplike braai-area langs die swembad op die grondverdieping.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 4 persone
- Geen kinders onder 12
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kusweg 36, Strand, 7140, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang