Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

39 @ Zonnenzee

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Ekstra Fooie

Bo en behalwe die tariewe in die tabel, hef die instansie ook 'n eenmalige R600 skoonmaakfooi per bespreking.

Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls

Rook is binnenshuis verbode.

Die kompleks het 'n spoedbeperking van 10km/h. Die hoofstraat in die kompleks is 'n eenrigtingstraat. Wag asb. vir die hek om toe te maak wanneer jy die kompleks binnekom en verlaat. Die uitgangshek maak outomaties oop.

Hou asb. by die reëls by die swembadarea.

Geen harde musiek na 22:00 nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R1 220
per nag (plek vir 5)
Vanaf
Vanaf R1 220
per nag (plek vir 5)
Vanaf
R1 220
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Immergroenstraat 35, Paradise Beach, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc4bed564259b00a13d7bd94bd29bb9cbc0549c918937b5deca688519d29156603de857a520c5f73c3b5b9959ffc9c9a32ac8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 220 per nag (plek vir 5) 35 Immergroen Street Paradise Beach 6330 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.0882709 24.8988782

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang