Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Waarheen is jy op pad?
Datums
2 Gaste

4 Shabay Villa

Wo.
2de2Apr
Do.
3de3Apr
Vr.
4de4Apr
Sa.
5de5Apr
So.
6de6Apr
Mo.
7de7Apr
Di.
8de8Apr
Wo.
9de9Apr
Do.
10de10Apr
4 Shabay Villa
Slaapplek vir tot 4 mense
VOL
VOL
VOL
VOL
VOL
VOL
R1 200
per eenh.
R1 200
per eenh.
R900
per eenh.
R900
per eenh.
R900
per eenh.

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Ekstra Fooie

Buiten die tariewe in die bostaande tabel hef die eiendom ook 'n eenmalige:

  • Skoonmaakfooi van R400.00 per bespreking
Prys sluit in
Selfsorg
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R500 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

Algemene kompleksreëls en -regulasies geld. Die reëls is in die eenheid beskikbaar.
Partytjies word nie toegelaat nie.
Rook is verbode en indien gaste rook, sal die volle deposito verbeur word.
Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie en indien gaste 'n troeteldier saambring, sal die volle deposito verbeur word.
'n Daaglikse skoonmaakdiens is nie ingesluit nie, maar kan op versoek en teen 'n ekstra koste gereël word.
'n Komplimentêre, algemene skoonmaakdiens en skoon linne kan vir 'n week of langer verblyf gereël word. Kontak die eienaar direk om dit te reël.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R 900
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 900
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lilliecrona-boulevard 7, Manaba Beach, Margate, 4276, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6051f6068675838ba32286b49af073d1d0a8ad37c7872f39b3dc95a229f55a82bb2e0b762b7e13d6ce184f55f470487306b0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 4) 26 5 1 5 7 Lilliecrona Boulevard Manaba Beach 4276 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -30.850616692213 30.386610623943

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
311234567891011121314151617181920212223242526272829301234567891011
Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
311234567891011121314151617181920212223242526272829301234567891011