Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Waarheen is jy op pad?
Datums
2 Gaste

604 Hibernian Towers

Selfsorg
Mo.
3de3Mrt
Di.
4de4Mrt
Wo.
5de5Mrt
Do.
6de6Mrt
Vr.
7de7Mrt
Sa.
8de8Mrt
So.
9de9Mrt
Mo.
10de10Mrt
Di.
11de11Mrt
604 Hibernian Towers
Slaapplek vir tot 2 mense
VOL
VOL
VOL
VOL
VOL
VOL
VOL
VOL
VOL
VOL
VOL

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Ekstra Fooie

Buiten die tariewe in die bostaande tabel hef die eiendom ook 'n eenmalige:

  • Skoonmaakfooi van R1,190.00 per bespreking
Prys sluit in
Selfsorg
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R2000 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

Neem asb. kennis dat gaste ongelukkig nie op 25, 26 en 1 Januarie kan inklok nie.
Die woonstel gebruik voorafbetaalde elektrisiteit. Gaste is vir hul elektrisiteitsverbruik tydens hul verblyf verantwoordelik. Elektrisiteit sal gelaai word voor gaste arriveer, maar indien meer benodig word, moet gaste dit self aanvul.
Die woonstel word op 'n selfsorgbasis verhuur en die seep, stortjel, lyfroom, toiletpapier, 'n vullissak vir die asblik, koffie, tee, suiker en skottelgoedwasmiddel word slegs met aankoms voorsien.
Die skoonmaakfooi wat gehef word dek die skoonmaak van die woonstel met vertrek en sluit nie skoonmaak tydens verblyf in nie. Skoonmaak tydens verblyf kan vooraf teen 'n addisionele fooi gereël word.
Nie meer as 6 gaste word toegelaat om op enige gegewe tyd in die woonstel te oornag nie.
Geen troeteldiere word toegelaat nie.
Geen partytjies word in die woonstel toegelaat nie.
Rook is in die woonstel verbode.
Alle vensters en deure moet toe wees wanneer gaste nie in die woonstel is nie. Die gebied is vir skielike sterk winde wat skade kan veroorsaak, bekend.
Geen geraas of harde musiek word toegelaat nie.
Stiltetyd is van 22:00 tot 08:00.
Geen wasgoed of handdoeke mag oor die balkonreling gehang word of van buite sigbaar wees nie.
Moet asb. geen kos, sigarette of ander items oor die balkonreling gooi nie.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R 2 000
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 2 000
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Krugerstraat 9, Hibernian Towers, Strand, 7140, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA72371e0bdf822797e2eea7b4ce061ab6014c3f530fde684f7513507299cd4a45c8c7d126ee2661d4b95c6bb9d36a9f22b7a3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag (plek vir 6) 1 5 1 4 9 Kruger Street Hibernian Towers 7140 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.11406 18.82301

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
242526272812345678910111213141516171819202122232425262728293031123456
Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
242526272812345678910111213141516171819202122232425262728293031123456