Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

7 @ Edgar

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Edgarsingel 7, Duynefontein, Melkbosstrand, 7441, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 800 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

7 @ Edgar bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n ruim huis in Melkbosstrand en is ideaal vir 'n gesinswegbreek.

Dié huis het slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers. Al 3 slaapkamers het 'n dubbelbed. Die huis het 2 badkamers waarvan een 'n stort, wasbak en 'n toilet, en die die ander 'n bad, wasbak en 'n toilet het.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n ruim kombuis. Daar is 'n gasstoof, oond, mikrogolfoond, lugbraaier, yskas-vrieskas, ketel, broodrooster, eetgerei, breekware, wasmasjien en 'n skottelgoedwasser toegerus is. Daar is 'n etenstafel met 8 sitplekke langs die kombuis. Die sitkamer het gemaklike banke 'n TV met DStv-kanale en gratis WiFi.

Buite is 'n stoep met meubels, sonstoele, 'n swembad en braaigeriewe. Veilige motorhuisparkeerplek is beskikbaar.
Wynplase en ander besienswaardighede is binne 30 km afstand. Daar is 'n paddel tennisbaan en restaurant 400 meter van die huis af.

Kamer-opset

Slaapplek vir 6 mense 3 Slaapkamers 2 Badkamers

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Badkamer

Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Wynproe
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard

Badkamer

  • Bad
  • Aparte toilet
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Waaier
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
3.5
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Carmen Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Edgarsingel 7, Duynefontein, Melkbosstrand, 7441, Wes-Kaap
  • Gaste dink 7 @ Edgar het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 2 800
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R 2 800
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Edgarsingel 7, Duynefontein, Melkbosstrand, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGFlY2ZlMzBiLTQyY2EtNGUwZS04MjFhLTFmZGIzNzEzYWM2ZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 800 per nag (plek vir 6) 2 5 1 5 7 Edgar Crescent Duynefontein 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-16:00 10:00 -33.69189953663 18.444855474869

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang