Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

7 @ Edgar

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Edgarsingel 7, Duynefontein, Melkbosstrand, 7441, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 800 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

7 @ Edgar bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n ruim huis in Melkbosstrand en is ideaal vir 'n gesinswegbreek.

Dié huis het slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers. Al 3 slaapkamers het 'n dubbelbed. Die huis het 2 badkamers waarvan een 'n stort, wasbak en 'n toilet, en die die ander 'n bad, wasbak en 'n toilet het.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n ruim kombuis. Daar is 'n gasstoof, oond, mikrogolfoond, lugbraaier, yskas-vrieskas, ketel, broodrooster, eetgerei, breekware, wasmasjien en 'n skottelgoedwasser toegerus is. Daar is 'n etenstafel met 8 sitplekke langs die kombuis. Die sitarea het gemaklike sitplek, 'n TV met DStv-kanale en gratis WiFi.

Buite is 'n stoep met meubels, sonstoele, 'n swembad en braaigeriewe. Veilige motorhuisparkeerplek is beskikbaar.

Kamer-opset

Slaapplek vir 6 mense 3 Slaapkamers 2 Badkamers

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Badkamer

Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Wynproe
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard

Badkamer

  • Bad
  • Aparte toilet
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Waaier
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
3.5
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Carmen Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Edgarsingel 7, Duynefontein, Melkbosstrand, 7441, Wes-Kaap
  • Gaste dink 7 @ Edgar het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 2 800
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R 2 800
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Edgarsingel 7, Duynefontein, Melkbosstrand, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGFlY2ZlMzBiLTQyY2EtNGUwZS04MjFhLTFmZGIzNzEzYWM2ZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 800 per nag (plek vir 6) 2 5 1 5 7 Edgar Crescent Duynefontein 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-16:00 10:00 -33.69189953663 18.444855474869

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang