7 @ Edgar
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 08:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Edgarsingel 7, Duynefontein, Melkbosstrand, 7441, Wes-Kaap
- Vanaf R3 000 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
7 @ Edgar bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n ruim huis in Melkbosstrand en is ideaal vir 'n gesinswegbreek.
Dié huis het slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers. Al 3 slaapkamers het 'n dubbelbed. Die huis het 2 badkamers waarvan een 'n stort, wasbak en 'n toilet, en die die ander 'n bad, wasbak en 'n toilet het.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n ruim kombuis. Daar is 'n gasstoof, oond, mikrogolfoond, lugbraaier, yskas-vrieskas, ketel, broodrooster, eetgerei, breekware, wasmasjien en 'n skottelgoedwasser toegerus is. Daar is 'n etenstafel met 8 sitplekke langs die kombuis. Die sitkamer het gemaklike rusbanke 'n TV met DStv-kanale en gratis WiFi.
Buite is 'n stoep met meubels, sonstoele, 'n swembad en braaigeriewe. Veilige motorhuisparkeerplek is beskikbaar.
Wynplase en ander besienswaardighede is minder as 30 km ver. Daar is ook 'n Padel-baan en 'n restaurant 400 m van die huis af.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Badkamer
Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Carmen Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- Edgarsingel 7, Duynefontein, Melkbosstrand, 7441, Wes-Kaap
- Gaste dink 7 @ Edgar het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 08:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Edgarsingel 7, Duynefontein, Melkbosstrand, 7441, Wes-Kaap