Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!
Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *
Nie geldig vir verblyf vanaf: 01 Dec 2025 tot 30 Dec 2025 en 31 Dec 2026 to 29 Jan 2027.
Nie geldig vir verblyf vanaf: 01 Dec 2025 tot 30 Dec 2025 en 31 Dec 2026 to 29 Jan 2027.
Prys sluit in
-
Ons verskaf skoon handdoeke elke tweede dag of soos verkies.
Komplimentêre koffie, tee, vars melk, suiker asook stil gebottelde water.
Daaglikse skoonmaakdiens.
Gratis onbeperkte WiFi, Netflix asook Youtube.
Huisreëls
Die selfsorgeenheid is perfek geskik vir twee persone. Sou daar addisionele gaste wees, soos kinders, word 'n ekstra R250 gehef.
Die maksimum gaste wat geakkommodeer kan word per eenheid is 3.
Voorsiening kan vir 'n matras in die woonarea van die eenheid gemaak word.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
| Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
730 Sher Street, Garsfontein, Pretoria, 0042, Gauteng
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- 3 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang