Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!
Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *
Nie geldig vir verblyf vanaf: 31 Jan 2026 tot 01 Mar 2026.
Nie geldig vir verblyf vanaf: 31 Jan 2026 tot 01 Mar 2026.
Prys sluit in
-
Ons verskaf skoon handdoeke elke tweede dag of soos verkies.
Komplimentêre koffie, tee, vars melk, suiker asook stil gebottelde water.
Daaglikse skoonmaakdiens.
Gratis onbeperkte WiFi, Netflix asook Youtube.
Huisreëls
Hierdie selfsorg-eenheid is perfek vir 2 gaste. Indien addisionele gaste, soos kinders, oorbly, sal 'n ekstra R250 gehef word.
Die maksimum aantal gaste per eenheid is 3.
'n Matras kan in die leefarea geplaas word.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
| Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
730 Sher Street, Garsfontein, Pretoria, 0042, Gauteng
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 3 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang