Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

8@Adderley

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Kurt Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 40

Op LekkeSlaap 1 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 40 resensies vir 8@Adderley
Netheid
4.8/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5
Shimonae J - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shimonae J

Great place.

We enjoyed the stay.

Trevana S - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Trevana S

Puik diens en groot gasvryheid.

Ons en ons dierekind het baie lekker gebly by 8@Adderley. Charmaine was baie vriendelik en behulpsaam. 8@Adderley is nou ons akkommodasie van keuse as ons weer in George moet oornag.

Yvonne B - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yvonne B

We give 8@Adderley a 10 out of 10!

Comfortable and safe for our family of 5 (2 adults and 3 small kids and 2 small pets). Private and secure (especially when you have kids and pets), nice and quiet area which means you get to relax. 8@Adderley was very accommodating and welcoming. Fresh milk was left in the fridge for us each day, which was very sweet. This was a lovely stay, and we enjoyed every moment. We will definitely book again should we find ourselves in George again.

Siphesihle N - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Siphesihle N

Beautiful stay.

It was so splendid! Friendly host! Beautiful room and clean. Lovely.

Pieter D - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter D

Kamer baie goed toegerus met mikrogolf, ketel, airfryer, en yskas.

Heerlik heerlik heerlik! Charmaine en Kurt (eienaars) is baie gasvry en vriendelik. Die kamer sowel as gemeenskaplike geriewe (swembad & buite braai sowel as binne braai vertrek met pool tafel en "honesty" kroeg) is 'n wen kombinasie. Lekker genoeg vars melk in 'n botteltjie en bottel water (still) heeltemal gratis. Daar is tot 'n ysmasjien in die braai kamer vir gaste se gerief sonder enige ekstra koste. En veilige parkering op hul perseel agter 'n motorhek ook. Hul het ons ingelig dat hul voorheen die bestuur oorgelaat het aan 'n "management couple" maar weens gaste klagtes besluit het om dit weer self oor te neem. Charmaine en Kurt jul is op die regte pad en ons wens jul net voorspoed toe. Ons gaan beslis weer gebruik maak van jul akkommodasie. Nou moet jul net oorweging gee aan 'n eenvoudige ontbyt (dalk as 'n opsionele ekstra) by jul diens en dis 'n volmaakte sentrale verblyf punt in George met goed geprysde akkommodasie in 'n baie lekker stil omgewing.

Chriszanne J - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chriszanne J

Perfectly pleasant.

We had a lovely time staying at 8 @ Adderly. It exceeded all our expectations.

Elize P - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elize P

Baie mooi en pragtige kamer. Vriendelike gasheer. Rustige area.

Baie lekker gebly. Rustig en stil en baie mooi tuin en omgewing. Die gasheer was baie vriendelik en alles verduidelik. Net jammer een dag is te min. Baie dankie vir die skoon en pragtige kamer. Die winkels is loop afstand.

Madelein B - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madelein B

Rustig naby geleë aan alles. Asook naby die Redberry Farm en Transport Museum.

Ons het verskriklike lekker gebly. Die eenheid het 'n swembad wat jy met die res van die mense deel. Asook braaigeriewe en 'n pooltafel. Dit is geleë naby alles. Hulle het verskriklik baie moeite gedoen vir ons en ons baie welkom laat voel. Sal definitief weer daar gaan kuier.

Adri S - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adri S

Die ligging was perfek vir ons en ons het alles gehad wat ons benodig het.

Ons was tevrede en het lekker gebly.

Melindie T - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Melindie T

Lekker.

Baie lekker gebly en die gastehuis was op 'n baie lekker ligging.

Diederik K - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Diederik K

Uitstekend.

Baie lekker gewees, het dit baie geniet. Baie dankie aan die gasheer. Puik diens sal weer kom oorbly.

Ndivhuwo T - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Ndivhuwo T

Lovely and welcoming.

It was good and the host was lovely and accommodating. The room has everything you need for a comfortable stay.

Alize L - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alize L

Skoon netjies en veilig. Goeie opsie vir besigheidsverblyf.

Ja, vir die doel waarvoor ek moes oorbly, was die akkommodasie meer as voldoende. Netjies en veilig.

Mark B - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Mark B

Pleasant stay. Thanks.

This unit is not for self-catering. Cups and saucers have to be washed in the hand wash basin. There is only one chair in the room, and one has to sit on the bed to watch TV. Just not practical. Otherwise very nice.

8@Adderley se terugvoer

Hi Peter. We are the original owners of this property and we have taken over as of 27 February 2024. We have taken your comments into consideration. Usually, for these rooms, we do the dishes and that will continue going forward. We have also added another chair for your comfort. I hope that we get the chance to meet you and host you again in the future. Regards, Kurt and Charmaine.

8@Adderley
Andriesa T - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Andriesa T

Baie lekker gebly.

Sal vir seker hierdie adres onthou vir toekomstige verwysings. Baie vriendelike en hulpvaardige mense.

Terence J - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Terence J

Verblyf was baie lekker.

Die verblyf was baie lekker en waarde vir geld.

Iain L - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Iain L

Not an overwhelming place to stay.

Gate transmitter broken. No refill of tea/coffee. Could not find the caretaker over the weekend. Dog noise from neighbours and continuous car noise.

8@Adderley se terugvoer

Hi Ian,

Thank you for letting us know about the issues you had. We are very sorry to hear that you did not enjoy your stay. Please accept our apologies for the inconvenience. We are the original owners of this house, and we moved back in at the end of February. The accommodations were managed by a caretaker for the last 18 months. We will do our best to address the issues that arose in our absence. We would love to welcome you back, and we will present a special offer should you give us the opportunity to make up for your bad experience. Please do not hesitate to contact us to see how we can assist. Regards Kurt and Charmaine.

8@Adderley
Chrizelle B - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chrizelle B

Beste plek waar ek in 'n lang tyd was. Wonderlike diens en baie netjies.

Uitstekende plekkie!

Charlie G - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charlie G

Ons het dit geniet.

Dit is 'n lekker rustige plek met 'n swembad en braai-area. Die eenheid is mooi ingerig. Ek gee dit definitief 'n 10/10.

Samolicia P - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Samolicia P

Dit was fantasies.

Dit was baie lekker en rustig. Ons het dit baie geniet. Sal definitief 'n volgende keer weer kom.

Liezl D - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liezl D

Ons het in George oorgebly vir 'n skole kriekettoer.

Dirk het ons baie welkom laat voel. Ons het lekker saam met hom en die ander gaste gekuier. Sal beslis weer daar oorslaap.

Carmelitha M - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carmelitha M

Amazing stay, definitely going back.

My partner and I had an amazing stay. It was his first time in George, and he definitely wants to go back.

Samantha V - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Samantha V

Great location.

Neat and tidy with nice amenities.

Diederik K - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Diederik K

Ongelooflik lekker.

Opregte huis weg vanaf die huis.

Bonnie B - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bonnie B

Short stay for cross country champs.

Accommodation was perfect for what we needed. The beds were comfy, the showers were great and it had everything we needed including a little fridge which is always handy. It was spotless and the hosts were super helpful and lovely to work with. Definitely would recommend it.

Jianado T - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jianado T

Very cosy room with a friendly host.

Was one of the best evenings of sleep I ever got. Perfect place for couples to book into.

Annuska B - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annuska B

Baie lekker.

Ons was baie goed verwelkom, baie vriendelike mense en ek sal enige tyd aanbeveel, alles daar wat mens nodig het en regtig baie lekker gebly en gekuier.

Alexia K - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alexia K

It was awesome to be welcomed by dirk and his wife and we felt right at home.

I would most def come again!

Mark M - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mark M

Relaxing, central stay.

Relaxing, central stay. Close to all working areas. Quiet area. Accommodates 2 vehicles.

Janine L - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janine L

Fantasties! Ek sal enige tyd aanbeveel.

Die gasheer was uitmuntend en ek kon enige tyd op sy knoppie druk. Uitstekend!

Abrian C - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Abrian C

Uitmuntend.

Ek sal definitief gebruik maak vir al my toekomstuge besoeke.

Peyton S - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Peyton S

Akkommodasie-omgewing is so so pragtig. Kuier was aangenaam.

8 @ Adderly was die perfekte akkommodasie vir my graduering. Eienaars is baie vriendelik. Plekkie is so mooi en baie netjies.

Johan N - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan N

Gemaklike korttermyn verblyf met uitstekende geriewe.

Uistekende korttermyn verblyfopsie. Baie veilig, bekostigbaar en goed versorg.

8@Adderley se terugvoer

Dag Johan, daie dankie vir die mooi resensie. Ons wardeer dit. Jy is welkom om in die toekoms weer van ons gebruik te maak. Groete Dirk Coetzee

8@Adderley
Prelene G - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Prelene G

Exceeded expectations.

Had the most comfortable stay. The host and his wife the most kind people they made us feel at home, an extra mile was not a problem, the communication of the host excellent. This establishment is highly recommended, we were even upgraded to another room. Thank you so much Dirk.

Marizel S - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marizel S

Skoon, netjies, veilig, stil en mooi.

'n Oase van hartlikheid in die middel van 'n stad - ja, George het gegroei van 'n dorp na 'n stad. Ons sal hulle vir seker weer besoek wanneer ons verblyf benodig!

8@Adderley se terugvoer

Hi Marizel, baie dankie vir die mooi resensie. Ons sien uit om julle weer te akkommodeer. Groete. Dirk

8@Adderley
Jeanette G - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeanette G

Rustig en stil en privaat omgewing.

Toegerus met die basiese benodigdhede vir 'n paar dae se kuier. Die swembad was 'n bonus vir die warm dae.

Janeen V - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janeen V

Waarde vir geld.

Kamers was klein, maar perfek vir die doeleindes van net oorslaap. Sou lekker gewees het om seep te gehad het vir die stort en ons het net 1 handdoek gekry om te deel. Maar definitief waarde vir geld, skoon en netjies.

Annemie O - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Annemie O

Skoon en netjiese oornagverblyf.

Ons is gasvry ontvang en het teen 'n ekstra fooi 'n heerlike ontbyt in die ontspanningsarea geniet.

Peter M - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Peter M

Very relaxing.

I would use them again.

Anonieme gas - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Vanaf
Vanaf R550
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R550
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Adderley-straat 8, George, 6529, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA342ed6349e3e79d03df320481a4e0cbab9ae1005c0680cd73803d67928654b6417c7089e101c2e2c04668d682bd13f7ac5a5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R550 per nag (plek vir 2) 40 5 1 5 8 Adderley Street George 6529 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.952208954153 22.464363976057
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang