8@Adderley
Beskrywing
Dié kamer bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die kombuisie is met 'n yskassie, mikrogolfoond, broodrooster en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n platskerm-TV. Die kamer het 'n lekker groot oopvoudeur wat na 'n klein stoeparea lei met 'n tafeltjie en stoele om buite te kan sit. 'n Daaglikse skoonmaakdiens is ingesluit.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Slegs verblyf
Huisreëls
Troeteldiere word toegelaat indien daar vooraf gereël word.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié kamer bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die kombuisie is met 'n yskassie, mikrogolfoond, lugbraaier en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n platskerm-TV met Netflix. Die kamer het sy eie klein stoep met 'n tafeltjie en stoele om buite te kan sit. 'n Daaglikse skoonmaakdiens is ingesluit.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Slegs verblyf
Huisreëls
Troeteldiere word toegelaat indien daar vooraf gereël word.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié woonstel bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 1 slaapkamer, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis met 'n sitarea. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die oopplan-kombuisie is met 'n yskassie, induksieplaat, lugbraaier, mikrogolfoond, broodrooster, basiese eetgerei en breekware, en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die sitarea het 'n dubbelslaapbank met slaapplek vir 2 gaste. Die skuifdeur lei na die swembadarea buite waar daar buitemeubels, 'n gemeenskaplike swembad en braaigeriewe is.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
1 x Dubbelslaapbank
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Troeteldiere word toegelaat indien daar vooraf gereël word.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié kamer het slaapplek vir 4 gaste en het 'n koninggrootte-bed en 'n dubbelslaapbank. Dit beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en wasbak, en 'n spieëltafel met 'n stoel. Die kombuisie is met 'n yskassie, mikrogolfoond, lugbraaier en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n platskerm-TV. Hierdie kamer het 'n groot skuifdeur wat na sy eie klein tuintjie lei met 'n tafeltjie en stoele vir gaste om tyd buite deur te bring. Daaglikse skoonmaakdienste is ingesluit.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
1 x Dubbelslaapbank
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Rates displayed are on a self-catering basis.
Huisreëls
Troeteldiere word toegelaat indien daar vooraf gereël word.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 12 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Adderley-straat 8, George, 6529, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang