Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

9 Coogee Bay

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 35 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Amelia H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Kan aanbeveel. Baie skoon en netjies, goed geleë. Woonstel is goed toegerus met alles. Was 'n aangename verblyf. Die uitsig is 'n absolute bonus!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Karen
9 Coogee Bay
Thank you, Amelia. We always aim to give our guests a wonderful experience.

Desire K
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Sep 2024

Wonderlike plek, op die boardwalk, veilig en asemrowend mooi. Dit was 'n onvergeetlike trippie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Glenda H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Very blessed. We were very happy and the stay was blessed.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tania G
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mei 2024

Our stay was a peaceful, pleasant experience with a beautiful view of the sea. We enjoyed our stay at 9 Coogee Bay. It was a lovely experience and so convenient right on the beach. Our hostess was friendly and accommodating every step of the way. There was no noise, just the sound of the beautiful sea.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Karen
9 Coogee Bay
Thank you for the kind words, Tania. It was a pleasure hosting you, and I hope to see you again.

Retha G
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2024

Sal verseker weer 'n besoek aflê by 9 Coogee. 9 Coogee sal ek verseker aanbeveel! Baie rustig, netjies en skoon. Ons het heerlik saam gekuier op die stoep en uitgekyk op die see.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Karen
9 Coogee Bay
Thank you, Retha. You and your family were a pleasure to host and are welcome back any time.

Elsje B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.0
Mrt 2024

Beautiful views. Lovely location, unfortunately a very windy weekend.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Louis M
Kort verblyf
5.0
Okt 2023

Netjies, goed toegerus, uitstekende ligging, 5-ster gasvrou. Baie netjiese woonstel met alles wat benodig word en meer! Uitstekende ligging met 'n mooi uitsig. Beslis die prys werd. En 'n 5-ster gasvrou!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Karen
9 Coogee Bay
Thank you for your kind words, Louis. I strive to do the best for my guests. And you and your family will always be welcome.

Launick F
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mei 2023

Awesome. We had a lovely time and will recommend it anytime to friends.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Karen
9 Coogee Bay
Congratulations on your graduation. It was a pleasure to host you and your friends on such a special weekend. Lovely guests who even cleaned up before leaving.

Louis J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Aug 2023

Lekker. Goed toegerus. Netjies.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Rinus C
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2022

Alles 100%. Jy kan boek, sal nie spyt wees nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Karen
9 Coogee Bay
Dankie Rinus. En julle was baie goeie gaste! Hoop julle kuier weer.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Karen Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 35

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 600
per nag (plek vir 5)
Vanaf
R 1 600
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Deary-rylaan, Gonubie, Oos-Londen, 5256, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8gfqy3KCScvsvnqAeF7qvWNWSGhMgWPNVzvdlced69qRUlrQsx?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag (plek vir 5) 35 5 1 5 Deary Drive Gonubie 5256 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.9383384 28.0319638

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang