Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Aangrensende Binneland

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 19 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Martie C
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Aug 2024

Heerlike, rustige ontspanning in uitstekende natuur en akkommodasie. Kan dit beslis aanbeveel. Dit was fantasties. Goed ingerigte gastehuis met 'n paar ekstra's.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Arnold V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Was heerlik. Kon lekker rondstap op die plaas, kon lekker braai en bord speletjies. Blyplek was baie netjies en goed toegerus. Die gasheer was baie vriendelik en het verseker gemaak ons is op ons gemak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sorica K
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2023

Rustige plaasatmosfeer langs die rivier! Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andre D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2023

Baie lekker. Baie netjiese chalet met baie ekstras wat aangebied word vir die kliënte. Lekker geriewe en langs die rustigheid van die Rietrivier. Groot stoep met lekker braai-area.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Yolanda M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2023

Soveel ontspanning, uiters netjies en perfek vir die hondekinders. Lieflike stoep met stunning geriewe. Lekker visgevang en heerlik met die honde gaan stap. Jy kry hier baie meer as waarvoor jy betaal. Selfs lekker met die kayak geroei. Lekker om welkom te voel met ons honde. Gesinne sal dit net so geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Samantha E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.8
Mei 2023

Perfect for a weekend getaway. Perfect getaway! Real attention to detail, serene and lovely river view. Feels like coming home! Exceptional welcoming team and superb hospitality.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Sue-ann K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2022

Besonders. Aangrensende Binneland akkommadasie was regtig iets besonders. Daar was verskriklik baie moeite gedoen, en ek sal enige iemand aanbeveel om 'n wegbreek hierheen te neem.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christine S
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2022

Pragtige chalet, goeie aandag aan detail vir 'n gerieflike verblyf. 5-ster bedlinne! Modern en superskoon. Pragtige groot patio met uitsig op die Modderrivier. Inligting oor die geskiedkundige agtergrond van die area en besienswaardighede in die omgewing is beskikbaar en word waardeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sanet D
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Jul 2022

Dit was so aangenaam om daar te bly. Voedsel vir die siel, langs die rivier. Aangrensende binneland was baie goed toegerus. Sal weer en weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Alida V
Kort verblyf
4.8
Mrt 2022

Rustig, netjies en baie user friendly. Ek verwag koffie en suiker by gastehuis, nie selfsorgeenhede, en dan was daar nog beskuit en hot chocolate en dan nog wyn en Cutie Pies om ons welkom te laat voel. Die bodywash en room in badkamer was 'n wenner en dan was daar tot tandepasta vir ons om te gebruik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Adriaan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 19

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R1 450
per nag (plek vir 5)
Vanaf
R1 450
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: Seduan-plaas, Modderrivier, 8700, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAham5SlVLuLwT43Jc6CH0fLlkwUx3rGbyPLWK3in6f4YVl0uc57?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 450 per nag (plek vir 5) 19 5 1 5 Seduan Farm Modderrivier 8700 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 12:00 -29.040732297471 24.611252612194

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang