Abrahamskraal Guest Farm
Beskrywing
Hierdie huis het slaapplek vir 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers, 4 badkamers, 'n kombuis en 'n sitarea. Twee van die slaapkamers het elk 'n dubbelbed en die ander 2 slaapkamers het 2 enkelbeddens. Die badkamers het baddens, storte en toilette. Linne, bad- en gesighanddoeke word voorsien. Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Gaste kan hul maaltye by die etenstafel geniet. Voorbereide maaltye is op versoek beskikbaar. Die sitarea het 'n gerieflike kaggel en 'n TV met sekere DStv-kanale. Die leefarea lei na 'n onderdakstoep met 'n ingeboude braai en hout kan op die plaas gekoop word.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Let asb. daar is 'n grondpad van 10 km wat na die verblyf lei en dis geskik vir alle voertuie. Gaste moet voor aankoms navraag doen oor die toestand van die pad, aangesien dit weens onvoorsiene omstandighede kan verander.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie elegante huis bied ouwêreldse bekoorlikheid en moderne geriewe en het slaapplek vir 6 gaste. Dit beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers, 'n kombuis en 'n sitarea. Twee van die slaapkamers het elk 'n dubbelbed en een van hulle het ook 'n kaggel. Die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamers het baddens, storte en toilette. Linne, bad-en gesighanddoeke word voorsien. Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Gaste kan hul maaltye by die etenstafel geniet. Voorbereide maaltye is op versoek beskikbaar. Die sitarea het 'n gerieflike kaggel en 'n TV met sekere DStv-kanale. Die leefarea lei na 'n onderdakstoep met 'n ingeboude braai en hout kan op die plaas gekoop word. Verder kan gaste onder die groot bome of op die wye, koel stoep ontspan terwyl hulle die Karoo-natuurskoon bewonder en die stilte geniet.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Let asb. daar is 'n grondpad van 10 km wat na die verblyf lei en dis geskik vir alle voertuie. Gaste moet voor aankoms navraag doen oor die toestand van die pad, aangesien dit weens onvoorsiene omstandighede kan verander.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie kothuis het slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers, 'n kombuis en 'n sitarea. Een van die slaapkamers het 'n dubbelbed en die ander 2 slaapkamers het elk 2 enkelbeddens. Die badkamers het baddens, storte en toilette. Linne, bad- en gesighanddoeke word voorsien. Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Gaste kan hul maaltye by die etenstafel geniet. Voorbereide maaltye is op versoek beskikbaar. Die sitarea het 'n gerieflike kaggel en 'n TV met sekere DStv-kanale. Die leefarea lei na 'n onderdakstoep met 'n ingeboude braai en hout kan op die plaas gekoop word.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Let asb. daar is 'n grondpad van 10 km wat na die verblyf lei en dis geskik vir alle voertuie. Gaste moet voor aankoms navraag doen oor die toestand van die pad, aangesien dit weens onvoorsiene omstandighede kan verander.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 20 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Langs die R353, Abrahamskraal-plaas, Prins Albert, 6930, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang