Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Acacia Lodge

  • Kapasiteit: 41 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kriekstraat 2, Fichardt Park, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Vanaf R1 170 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Die Acacia Lodge is in 'n stil woonbuurt, naby die N1 en die Windmill Kasino geleë. Ons bied luukse, moderne verblyf in Bloemfontein vir besoekers of die besige sakereisiger. Daar is ’n netjiese tuin en buite-leefarea langs die swembad.

Verblyf word in 9 standaardkamers, 4 luukse kamers, 'n gesin-suite, executive-suite en 'n selfsorg-eenheid gebied. Gaste kan langs ons kristalhelder swembad ontspan in die onderdak buite-sitarea. Die eetkamer en hoofsitkamer lei na die swembadarea. Braaigeriewe is op versoek beskikbaar.

Acacia Lodge is omring deur pragtige bome en talle voëlspesies. Acacia is naby die Rosepark Hospitaal daar is 2 groot winkelsentrums sowat 1 2 km weg van die lodge af. Ons help graag met jou reisplanne of vervoerreëlings van of na die lughawe of na plaaslike bestemmings in en om Bloemfontein.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Swembad
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 131 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Coenrad D
5.0
Skoon, netjies, vriendelik en uitstekende diens en waarde vir geld. Die dame wat ons ontvang het, was baie vriendelik en die perseel, geriewe, kamers,...
Sien meer
Jan 2025
Donavin H
Saam met lewensmaat
5.0
Peaceful and quiet area. We had a good night's rest at Acacia Lodge after a long day of travel.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jan 2025
Elizna N
Gesin met tieners
5.0
Netjies, goeie ligging, heerlike ontbyt. Het heerlik daar oorgeslaap. Het alles wat 'n mens nodig het en nog meer.
Des 2024
Bertus N
Saam met lewensmaat
5.0
Rustig. Baie lekker kamer en kwaliteit bed.
Des 2024
Ben F
Saam met lewensmaat
5.0
Rustig, veilig, skoon en netjies. "Top klas.". Altyd 'n treffer om by Acacia te bly.
Nov 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Suzette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 131

Op LekkeSlaap 12 jaar

Ligging

  • Kriekstraat 2, Fichardt Park, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Gaste dink Acacia Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 170
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 1 170
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 41 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kriekstraat 2, Fichardt Park, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA617909140d6c188eae2b39531b930ce0c1b8b4662e75ec021e78c9d2b8962f11c80f2dcba4004d130bd83a97b968583e71d4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 170 per nag, vir 2 mense 131 5 1 5 2 Kriek Street Fichardt Park 9301 Vrystaat 021 201 8901 13:00-19:00 10:00 -29.14965 26.1769

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang