Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Acacia Lodge

 3 Beskikbaar
 3 Beskikbaar
 3 Beskikbaar
 3 Beskikbaar
 3 Beskikbaar
 3 Beskikbaar
Standaard-dubbelkamer
Vanaf
Vanaf R 1 170
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Eenheid Apart van Gastehuis/B&B
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Elke kamer het 'n privaat ingang met 'n klein stoepie. Rook is verbode in die kamers, die patio kan daarvoor benut word. Elke kamer het lugversorging en elektriese komberse vir daardie koue wintersaande. Daar is platskerm-TV's met 'n DStv-gastehuispakket. Ons en suite-badkamers het 'n bad of stort of albei. Doen asb. navrae hieroor wanneer jy die bespreking maak.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Bad, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
DStv
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Yskassie
Braai
Volledige kombuis
Kroegie
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Elektriese kombers
Vermaak
Boeke en leesstof
DStv
TV
Prys sluit in

B&B

Huisreëls

Kinders tussen 0 en 2 jaar bly gratis.
Kinders tussen 3 en 12 jaar betaal R150.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 week voor die inkloktyd 95%van die deposito word terugbetaal
Meer as 3 dae voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 3 dae voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 13 Beskikbaar
 13 Beskikbaar
 13 Beskikbaar
 13 Beskikbaar
 13 Beskikbaar
 13 Beskikbaar
Luukse Dubbelkamer
Vanaf
Vanaf R 1 230
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Eenheid Apart van Gastehuis/B&B
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Elke kamer het 'n privaat ingang met 'n klein stoepie met manjifieke tuin-uitsigte. Die kamers het of 'n koninggrootte-bed elk of 2 enkelbeddens op versoek. Rook is verbode in die kamers, die patio kan daarvoor benut word. Elke kamer het lugversorging en elektriese komberse vir daardie koue wintersaande. Ons het platskerm-TV's met 'n volle gastehuis DStv-pakket beskikbaar. Ons en suite-badkamers het 'n bad of stort of albei. Doen asb. navraag hieroor wanneer jy die bespreking maak.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
DStv
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Mikrogolfoond
Kroegie
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Elektriese kombers
Vermaak
Boeke en leesstof
DStv
TV
Prys sluit in

B&B

Huisreëls

Kinders tussen 0 en 2 jaar bly gratis.
Kinders tussen 3 en 12 jaar betaal R150.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 week voor die inkloktyd 95%van die deposito word terugbetaal
Meer as 3 dae voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 3 dae voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Gesinseenheid
Vanaf
Vanaf R 1 380
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 mense
  • Eenheid Apart van Gastehuis/B&B
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Gesinseenheid met 2 luukse slaapkamers en ’n en suite-badkamer. Elke kamer het 'n privaat ingang met 'n klein stoepie. Rook is verbode in die kamers, die patio kan daarvoor benut word. Elke kamer het lugversorging en elektriese komberse vir daardie koue wintersaande. Ons het platskerm-TV's met 'n volle gastehuis DStv-pakket beskikbaar.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 4 mense 2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
DStv
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Yskassie
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Kombuisie
Mikrogolfoond
Kroegie
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Elektriese kombers
Vermaak
Boeke en leesstof
DStv
TV
Prys sluit in

B&B

Huisreëls

Kinders tussen 0 en 2 jaar bly gratis.
Kinders tussen 3 en 12 jaar betaal R150.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 week voor die inkloktyd 95%van die deposito word terugbetaal
Meer as 3 dae voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 3 dae voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Executive Suite
Vanaf
Vanaf R 1 380
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Eenheid Apart van Gastehuis/B&B
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dubbelkamer met 'n koninggrootte-bed of 2 enkelbeddens. Daar is 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die suite het 'n sitkamer en groot slaapkamer.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
DStv
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Ondervloerse verhitting
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Kombuisie
Mikrogolfoond
Kroegie
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Ondervloerse verhitting
Lugversorging
Elektriese kombers
Vermaak
Boeke en leesstof
DStv
TV
Prys sluit in

B&B

Huisreëls

Kinders tussen 0 en 2 jaar bly gratis.
Kinders tussen 3 en 12 jaar betaal R150.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 week voor die inkloktyd 95%van die deposito word terugbetaal
Meer as 3 dae voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 3 dae voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Standaardkamer - Klein
Vanaf
Vanaf R 765
per nag (plek vir 1)
  • Plek vir 1 persoon
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié sakpaskamer is kleiner as die ander kamers en het ’n dubbelbed, 'n en suite-badkamer, 'n TV met DStv-hotelpakket en 'n privaat ingang.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 1 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
DStv
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Elektriese kombers
Vermaak
Boeke en leesstof
DStv
TV
Prys sluit in

B&B

Huisreëls

Kinders tussen 0 en 2 jaar bly gratis.
Kinders tussen 3 en 12 jaar betaal R150.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 week voor die inkloktyd 95%van die deposito word terugbetaal
Meer as 3 dae voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 3 dae voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R 1 170
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 39 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kriekstraat 2, Fichardt Park, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA617909140d6c188eae2b39531b930ce0c1b8b4662e75ec021e78c9d2b8962f11c80f2dcba4004d130bd83a97b968583e71d4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 170 per nag, vir 2 mense 127 5 1 5 2 Kriek Street Fichardt Park 9301 Vrystaat 021 201 8901 13:00-19:00 10:00 -29.14965 26.1769

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang