Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Addo Riverbank on Sundays

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Margaret Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 8

Op LekkeSlaap 2 jaar

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 8 resensies vir Addo Riverbank on Sundays
Netheid
4.5/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.1/5
Waarde vir geld
4.1/5
Delwin F - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Delwin F

Owners are friendly and walking distance from the river from.

You can do fishing if you have a fishing permit.

Nikki B - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nikki B

Relaxing environment, home away from home.

Very friendly hosts, more than willing to assist with anything we needed. Most enjoyable stay. Keep up the good work, Bertie and Maggie.

Addo Riverbank on Sundays se terugvoer

Thank you very much for the kind words and we hope to welcome you all back in the future.

Addo Riverbank on Sundays
Nikus L - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nikus L

Mooi uitsig, vriendelike mense, en baie sentraal geleë vir besoek aan Addo, Sondagsriviermond ens.

Ons en ons seun en sy meisie was daar. Plek geskik vir 4 mense, maar een dubbelbed en 'n slaapbank. Nie gemaklik vir 4 volwassenes en geen privaatheid, geen deure by slaapkamer of aantrekspasie by stort. Baie oulike plek vir getroude paar wat alleen soontoe gaan of met klein kindertjies. Res van mense moet buite gaan sit as 1 persoon wil stort. Slaapbank nie gemaklik vir volwassenes, maar dis my eie fout. Ek het net aangeneem dit sal beddens wees. Ek moes beter gekyk het op internet, maar ons het baie lekker gebly ten spyt daarvan.

Leon G - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Leon G

Alles was netjies en die eienaar poog om alles baie "romanties" te maak - maar spasie.

Prys is duur vir die afseisoen en geriewe, in vergelyking met ander soortgelyke verblyf. Ietwat beknop - wasbak en stort. Eintlik is daar te veel goed binne die woonstel. Die bad is oorbodig - spasie kan beter benut word.

Maureen V - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Maureen V

Bleh.

Die eienaars is besig om te immigreer en daar is geen diens nie. Die eenheid se kombuis is buite, helse trappe, en die braai was nog vuil toe ons wou braai. Ons is 2 sakke hout gegee om die vuil rooster mee skoon te brand. Dit was seker lank gelede 'n oulike plek, maar is nou baie afgeleef. Dis 'n rivierfront eenheid, baie mooi, maar ek dink nie te veilig nie. Dis seker goed as jy net wil visvang en nie omgee oor die bogenoemde goed nie. Vir 'n R900 per dag blyplek is ek baie teleurgesteld.

Sharon R - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Sharon R

Lovely place to stay, friendly hosts and beautiful setting.

Relaxing place to stay.

Jorje P - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jorje P

Friendly caring host.

Unusual. Excellent sheets. Wonderful views. Close access to Addo and Spar. Good location for film shoot.

Hendry G - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hendry G

Koud, maar baie lekker.

Baie mooi uitsig oor rivier en gerieflike kuierplek onderdak by braai.

Vanaf
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Wellingtonstraat 80, Colchester, 6001, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe8b575445e96cad7d477edee836c4b8f76254bf2e5885632adb7adbe7340bf92ca022fbb248bb41bd710afe9830bbbc854b6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 4) 8 5 1 5 80 Wellington Street Colchester 6001 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.692880734626 25.824378464721
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang