- Beachview(5)
- Ben Kamma(4)
- Bluewater Bay(41)
- Cannonville(27)
- Chelsea Bewarea(17)
- Crockarts Hope AH(1)
- Fernglen(2)
- Framesby(3)
- Glenhurd(5)
- Glenroy Park(2)
- Gqeberha (Port Elizabeth) SSB(7)
- Greenshields Park(2)
- Humerail(6)
- Humewood(17)
- Lorraine(6)
- Mill Park(24)
- Mount Croix(12)
- Newtonpark(14)
- Parsonsheuwel(8)
- Penford(1)
- Perridgevale(5)
- Richmond Hill(4)
- Seaview(22)
- Skoenmakerskop/ Schoenmakerskop(5)
- Somerstrand(148)
- St Georges Park(2)
- Sunridge Park(8)
- Taybank(1)
- Theescombe(9)
- Walmer(53)
- Walmer Downs(1)
- Woodlands(1)
Lees regte resensies van Gqeberha (Port Elizabeth) van 1368 geverifieerde gaste.
Indien jy Gqeberha (Port Elizabeth) besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Gqeberha (Port Elizabeth).
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Gqeberha (Port Elizabeth) Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedinge!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Gqeberha (Port Elizabeth) accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Gqeberha (Port Elizabeth) akkommodasie
572 lekke plekke om te bly
Casa Si is in sentraal-Gqeberha (Port Elizabeth) geleë en bied gerieflike verblyf naby St George's Hospitaal, die k...
Caulfield Crescent Self-Catering Apartments
Caulfield Crescent Self-Catering Apartments is in Summerstrand, 'n bekoorlike en sentrale voorstad van Gqeberha (Po...
Eden Road Guest Suites
Eden Road Guest Suites is in die rustige en boomryke voorstad Glendinningvale in die hartjie van Gqeberha (Port Eli...
Cozy Townhouse bied gehalte-selfsorgverblyf in 'n kompleks in Gqeberha (Port Elizabeth) en is ideaal vir gaste wat ...
Gqeberha het 'n vrolike atmosfeer wat jy aanvoel soos 'n laatmiddag sonnetjie wat op jou vel bak. Hier teen die Ooskus van Suid-Afrika sonbaai die “vriendelike stad” met sy voete in die Indiese Oseaan en sy kop tussen die olifante van Addo. Lekker strande, mense en aktiwiteite skep 'n permanente vakansie-gevoel... Lees meer