Admiralty Beach House
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 22 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Admiralty-straat 9, Summerstrand, Gqeberha (Port Elizabeth), 6001, Oos-Kaap
- Vanaf R3 130 per nag, vir 2 mense
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Admiralty Beach House is in die kusvoorstad Somerstrand in Gqeberha (Port Elizabeth) geleë is, net 150 m vanaf die strand.
Dit is naby die Boardwalk Casino and Entertainment-kompleks, sowel as naby die Nelson Mandela Metrpopolitan Universiteit.
Verblyf word aangebied in 10 uniek versierde eenhede wat gemak, styl en ruimte bied. Elke eenheid het 'n aparte ingang, privaat balkon of patio en groot en suite-badkamer met 'n bad en stort.
Geriewe sluit in: gratis WiFi, veilige parkeerplek van die straat af, 'n skitterende swembad, faks- en sektretariële-geriewe, etes op versoek, 'n gemeenskaplike eerlikheidskroeg met voorraad soos wyn, spiritus en koeldrank.
Gaste waardeer veral ons buffet-ontbyt wat stylvol voorberei word deur ons persoonlike sjef en goed opgeleide personeel. Dit kan by die swembad of op die tuin-patio geniet word. Gedurende die winter kan die ontbyt voorgesit word in die knus eetkamer/kunsgalery. Die hartlike gasvryheid van die personeel verseker 'n wonderlike atmosfeer wat hierdie gastehuis so spesiaal maak.
Gaste kan lekker op die ongerepte strande tussen Schoenmakerskop en Sardiniabaai gaan stap of selfs perdry op die wit sandstrande. Jy kan ook die Red Location Museum en die Kulturele Buurt van die New Brighton Township besoek en meer te wete kom oor die brawe en heroïese mense wat in die stryd teen Apartheid gehelp het.
Privaat wildritte by een van ons plaaslike wildparke kam gereël word.
Kenmerke
Geriewe
- Kroeg
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Swembad
- Gastesitkamer
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Groot 5
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Frans
- Zoeloe
- Xhosa
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
- Aandete
- Aandete Op Versoek
- Tee
- Etes Op Versoek
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
- Kantoorgeriewe
- Internet
- Televisie
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- American Express
- Diners-kaart
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Josephine Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 4
Op LekkeSlaap 13 jaar
Ligging
- Admiralty-straat 9, Summerstrand, Gqeberha (Port Elizabeth), 6001, Oos-Kaap
- Gaste dink Admiralty Beach House het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Somerstrand Gqeberha (Port Elizabeth) Oos-Kaap
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 22 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Admiralty-straat 9, Summerstrand, Gqeberha (Port Elizabeth), 6001, Oos-Kaap
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang