Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

AfriCamps at White Elephant Safaris

Tentekamp

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 14 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Melanie E
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Dit was 'n fantastiese ervaring en elke detail is uit die boonste rakke! Ons het baie lekker gebly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Andrea
AfriCamps at White Elephant Safaris
Hi Melanie, thank you for your wonderful review. We are thrilled to hear that you had such a great time!

Michiel D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Unieke verblyf. In die omgewing is dit seker die mees unieke vorm van verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Andrea
AfriCamps at White Elephant Safaris
Hi Michiel, dankie vir die wonderlike resensie, ons is bly dat julle die uniekheid van ons tente geniet het. Ons hoop om julle binnekort weer by nog een van ons kampe te verwelkom.

Elizabeth H
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2024

Uitsig is wonderlik, verblyf 10/10. Ons het baie lekker gekuier. Die enigste twee goed wat 'n probleem was, was die toiletpapier (nie van goeie gehalte nie) en die hot tub. Dit was vuil. Skoon water by aankoms sal waardeer word.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Andrea
AfriCamps at White Elephant Safaris
Hi Elizabeth, thank you for your awesome review and feedback. The water in the hot tubs is naturally heated and sourced from the lake, so it might have a slight discoloration at times. However, this does not mean the water is dirty. We hope to welcome you back soon!

Sally P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Lovely spot to wind down and enjoy nature. We had a great stay. The staff are so friendly and helpful. The property is beautiful! Overall we loved our visit.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Andrea
AfriCamps at White Elephant Safaris
Hi Sally, thank you for your review. We are delighted to hear that you enjoyed the beauty of the camp and its surroundings. We hope to welcome you back soon for another AfriCamps glamping adventure.

Human N
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jun 2024

Het dit baie geniet. Was baie aangenaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Andrea
AfriCamps at White Elephant Safaris
Hi Human, thank you for your awesome feedback!

Jolynne V
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2024

Absolutely amazing! Will definitely do it again. Absolutely loved it. Enjoyed the variety of wildlife, close and far. Loved the jacuzzi and the sunsets.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Andrea
AfriCamps at White Elephant Safaris
Hi Jolynne, we are happy to hear that you had such an incredible time at AfriCamps and look forward to your next stay!

Madeleine C
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Jan 2024

Rustig en ontspannend, met pragtige natuurskoon. 'n "Hidden gem". Die omgewing was werklik pragtig, met 'n mooi uitsig oor die Bombela-berge en die Jozini-dam. Dit was vreeslik ontspannend om wild vanaf die boot te kyk. Die tente is vreeslik oulik en mooi ingerig en die "hottub" was beslis die beste deel van die verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Andrea
AfriCamps at White Elephant Safaris
Lekker! Dankie vir hierdie wonderlike resensie. Ons is vreeslik bly om te hoor dat julle AfriCamps-ervaring, van die pragtige uitsig, die wild, die tente, asook die 'wood-fired hot tub' van topgehalte was. Ons sien uit om julle weer terug te verwelkom.

Chris D
Kort verblyf
4.4
Feb 2024

Goed vir die siel. Baie rustig met fantastiese uitsig. Was mal oor braai area en die hot tub.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Andrea
AfriCamps at White Elephant Safaris
Hi Chris, dankie vir jou wonderlike resensie. Ons is bly om te hoor dat jy die rustigheid wat die kamp aanbied, geniet het. Ons hoop om jou sommer gou weer terug te verwelkom by een van ons ander kampe.

Suzeth K
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2023

Rustige familie tyd. Ons het oornag by AfriCamps at White Elephant Safaris op pad Sodwana toe. Dit was 'n ongelooflike lekker ervaring. Jy kyk uit op die Jozini-dam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Andrea
AfriCamps at White Elephant Safaris
Hi Suzeth, ons is bly om te hoor dit was so 'n wonderlike ervaring!

Evandre J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2023

Onvergeetlik, plek waar jou siel en menswees rus kry. Lorraine en haar span puik! Hulle hande staan vir niks fout nie! Big shoutout aan ons gids die week wat ons daar was, Eric - a humble man with a passion for what he is doing - keep up the good work.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Andrea Geverifieer

Eiendomme 17

Resensies 198

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
Vanaf R1 590
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 590
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 60 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Leeuwspoor-plaas, Pongola Wildreservaat, Pongola, 3170, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8a59689babcffa95fbaeffdce746401ced5da9a6246681db99c8f0c7aaded199ae762c760ea1a754bfce3013fa29076ed01d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 590 per nag, vir 2 mense 14 5 1 5 Farm Leeuwspoor Pongola Game Reserve 3170 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-16:00 10:00 -27.3964818 31.8366143

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang