Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

AfriCamps at White Elephant Safaris

Tentekamp
 12 Beskikbaar
 12 Beskikbaar
 12 Beskikbaar
 12 Beskikbaar
 12 Beskikbaar
 12 Beskikbaar
 12 Beskikbaar
 12 Beskikbaar
 12 Beskikbaar
 12 Beskikbaar
 12 Beskikbaar
 12 Beskikbaar
Warmbadtent
Vanaf
Vanaf R 1 990
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 5 mense
  • Permatent
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie kamp bied verblyf in 12 lieflike tente en elke tent het slaapplek vir 5 gaste. Elke tent beskik oor 2 slaapkamers met lugversorging en 'n privaat badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 'n tripelstapelbed. Alle linne en badhanddoeke word voorsien. Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuisie wat met 'n gasstoof, yskassie, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Daar is ook 'n etenstafel en 'n knus sitarea met gemaklike sitplek en 'n kaggel. Die tent lei na 'n onderdakstoep met sitplek, braaigeriewe en 'n houtvuurwarmbad.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 5 mense 2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

3

1 x Tripelstapelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Volledige kombuis
Braai
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Yskassie
Braai
Volledige kombuis
Kombuisie
Stoof
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Kaggel
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

'n Selfsorg-ontbyt en braaimandjies is op die perseel te koop.

Braaihout, eetgoed, koeldrank, vuuraanstekers, opstekers en vuurhoutjies is ook te koop.

Sodra 'n gas ingeklok het en in indien die gas vroeër hul verblyf beëindig, sal 'n kansellasiefooi van 100% van die totale bespreking gehef word.

Die hektoegangsfooi is R25 per voertuig en moet in kontant by die hek betaal word. Neem asb. kennis dat hierdie hekfooi nie by jou verblyftarief ingesluit is nie.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 3 maande voor die inkloktyd 75%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 maand voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R 1 740
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 60 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Leeuwspoor-plaas, Pongola Wildreservaat, Pongola, 3170, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA46851b61d72c7b487251c82c20316a54d64eb1f94dfd0a8f5881b367af21b7529cc47c03821212ec1833be8aaf9fbb3763cf?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 740 per nag, vir 2 mense 19 5 1 5 Farm Leeuwspoor Pongola Game Reserve 3170 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-16:00 10:00 -27.3964818 31.8366143

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang