Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

AfriCamps Klein Karoo

Tentekamp
Tent
Vanaf
Vanaf R1 440
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 5 mense
  • Permatent
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Daar is 12 van hierdie lieflike tente wat slaapplek bied aan 5 gaste. Elke tent het 2 slaapkamers met lugversorging en 'n privaat badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 'n tripelstapelbed. Linne en badhanddoeke word voorsien. Die oopplan-leefarea het 'n kombuisie met 'n gasstoof, yskassie, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is ook 'n etenstafel en 'n knus sitarea met gemaklike sitplek en 'n kaggel. Die tent lei na 'n onderdakstoep met sitplek en braaigeriewe.

Die eenheid/kamer het
Kapasiteit: 5 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 3 mense
1 xTripelstapelbed
Badkamer

Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Stoof
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

- Die eiendom is troeteldiervriendelik, maar slegs met vooraf reëlings.
- Ontbyt- en braaimandjies wat gaste self moet voorberei is by die eiendom te koop.
- Verder is braaihout, eetgoed, koeldrank, vuuraanstekers en vuurhoutjies ook te koop.
- Sodra 'n gas ingeklok het en in die geval van voortydige beëindiging van die verblyf, sal 'n kansellasiefooi van 100% van die totale bespreking gehef word.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 3 maande voor die inkloktyd 75%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 maand voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R1 440
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 60 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cango Caves-weg, Buffelsdrift Plaas, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA64c3f27d56d9696bb6653dc2ac0cdef6ae98c06fb8a99d394db8b479968afadb849e17c76533039f2e401a5d90d3cc3425af?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 440 per nag, vir 2 mense 33 5 1 5 Cango Caves Road Buffelsdrift Farm 6620 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-16:00 10:00 -33.561820822924 22.222521708004
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem