Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Morgen Guesthouse

Gastehuis
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Bella-Fang Ateljeewoonstel
Vanaf
Vanaf R 2 068
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie ateljeewoonstel is oopplan en beskik oor 'n privaat dakterras met asemrowende uitsigte oor Valsbaai, die berge en wingerde. Die terras is toeganklik via 'n wenteltrap. Die eenheid het lugversorging, bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n groot stort. Die kombuis is ten volle toegerus met 'n tweeplaatstoof en oondjie, yskas, broodrooster, ketel, koffiemasjien, mikrogolf, breekware en eetgerei. Die eetarea het sitplek vir 4 gaste en die sitkamer het 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale. Gratis WiFi-toegang word ook voorsien.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Klein kombuis
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Minikroeg
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Ingadi Ateljeewoonstel
Vanaf
Vanaf R 2 068
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Woonstel
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie ateljeewoonstel is oopplan en kyk uit oor die tuin en swembad. Die eenheid het lugversorging, bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n groot stort. Daar is 'n klein kombuisie met selfsorggeriewe soos 'n ketel, broodrooster, mikrogolf en 'n Nespresso-koffiemasjien. Die eenheid het ook 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale en gratis WiFi-toegang. 'n Klein terras wat oor die swembad uitkyk bied 2 sitplekke.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Klein kombuis
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Minikroeg
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Gecko Woonstel
Vanaf
Vanaf R 2 760
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Woonstel
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die woonstel bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n hoekbad en 'n reënstort. Daar is ook lugversorging en die kombuis is met 'n mikrogolf, stoof, yskas, broodrooster, ketel en 'n Nespresso-koffiemasjien toegerus. Die woonstel het 'n eetarea, Samsung slim-TV, WiFi, en 'n stoep.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Bad

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Minikroeg
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Sebra Woonstel
Vanaf
Vanaf R 2 760
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Sebra Woonstel is 'n eenslaapkamerwoonstel is in die tuin en dit beskik oor 'n uitsig op die berge en oor die see. Die woonstel het lugversorging en bied slaapplek aan 2 gaste. Dit het 2 enkelbeddens wat omskep kan word in 'n koninggrootte-bed en die en suite-badkamer het 'n hoekbak en 'n stort. Die kombuis is met 'n tweeplaatstoof, yskas, broodrooster, ketel, koffiemasjien, mikrogolf en eetgerei en breekware toegerus. Die eetarea het sitplek vir 4 gaste en die sitarea het 'n slim-TV. Gratis WiFi is beskikbaar. Die skuifdeure bied toegang tot 'n stoep met 'n mooi uitsig. Hierdie kamer het direkte toegang tot die groen setperk.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Minikroeg
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Senufo Dakwoonstel
Vanaf
Vanaf R 2 760
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie dakwoning is 'n oopplan-woonstel by die ingangsvlak van African Dreams Guesthouse. Die kamer bied die mooiste uitsigte van die gastehuis en kyk uit oor Valsbaai, die berge, wingerde, Somerset-Wes, al die pad tot die Strand en Gordonsbaai. Die woonstel het lugversorging en bied slaapplek aan 2 volwassenes en 2 kinders. Die kamer het 2 enkelbeddens wat in 'n koninggrootte-bed omskep kan word, 2 kuipstoele en 'n gemaklike bank wat in 'n ekstra bed vir 2 kinders omskep kan word. Die en suite-badkamer het 'n ruim stort. Badhanddoeke, pantoffels en geriewe word in die kamer voorsien. Die kombuis is volledig toegerus met 'n tweeplaatstoof en oondjie, yskas, broodrooster, ketel, koffiemasjien, mikrogolf, breekware en eetgerei. Die eetarea het sitplek vir 4 gaste en die sitkamer het 'n slim-TV met sekere DStv-kanale. Gratis WiFi-toegang word ook voorsien.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Minikroeg
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R 1 880
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Fraser-weg 13, Fairview Heights, Somerset-Wes, 7130, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1e231fd9582b40b8ac50049f0a2bb94b94f7f8482ddbfcf2bb459e059d0b95ee47d78697ccf36f5809cd9aa255536d0fff7e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 880 per nag, vir 2 mense 13 Fraser Road Fairview Heights 7130 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-17:00 10:00 -34.05814 18.8490499

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang