African Hills Safari Lodge & Spa
Beskrywing
Die tuinkamers is aan die ander kant van die Lodge in die pragtige tuine geleë en bied uitsigte oor die swembad. Elke kamer kan opgemaak word met of 'n dubbelbed of 2 enkelbeddens. Die kamers is nuwer en het meer moderne geriewe as die ander Lodge kamers. Die kamers het ook 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n bad, lugversorging, 'n yskassie wat gevul kan word met voorraad op versoek, toiletware, japonne en pantoffels, 'n TV met sekere DStv-kanale, WiFi, en tee- en koffiemaakgeriewe.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
Dienste
- •Kamer daagliks skoongemaak
- •Wakker-bel oproep
- •Koordlose internet
Badkamer
- •En-suite
- •Stort
- •Seep
- •Toiletware
Kamergeriewe
- •Lugversorging
- •Waaier
- •Kluis
Elektriese Toebehore
- •Haardroër
Ekstras
- •Minikroeg
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Tv
Prys sluit in
B&B en aandete
Huisreëls
Babas, kleuters en peuters tussen die ouderdom van 0 en 5 bly gratis.
Kinders tussen die ouderdom van 6 en 17 jaar betaal 50% van die volwasse tarief.
'n 1% toerismefooi gebasseer op die verblyfdeel van die totaal van die bespreking word met uitklok gehef.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die kamer het 'n stoep met 'n uitsig oor die dam, berge en mooi tuine. Daar is ook stoepmeubels en 'n volledige en suite-badkamer met 'n diep bad, aparte stort, japonne en pantoffels, luukse toiletware, 'n yskassie wat op versoek met voorraad gevul kan word, lugversorging, verhitting, 'n TV met sekere DStv-kanale, 'n elektroniese kluis en WiFi in sekere dele of kamers. 'n Skoonmaakdiens is op versoek beskikbaar vir 'n gedeelte van die dag. Die standaard kamers is semi-aangeheg en effens kleiner in grootte in vergelyking met die Deluxe Kamers en die uitsigte is ook beperk.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Wakker-bel oproep
- •Koordlose internet
Badkamer
- •Bad
- •En-suite
- •Stort
- •Seep
- •Toiletware
Kamergeriewe
- •Lugversorging
- •Waaier
- •Kluis
Elektriese Toebehore
- •Haardroër
Ekstras
- •Minikroeg
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Tv
Prys sluit in
B&B en aandete
Huisreëls
Babas, kleuters en peuters tussen die ouderdom van 0 en 5 bly gratis.
Kinders tussen die ouderdom van 6 en 17 jaar betaal 50% van die volwasse tarief.
'n 1% toerismefooi gebasseer op die verblyfdeel van die totaal van die bespreking word met uitklok gehef.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die kamer het 'n stoep met 'n uitsig oor die dam, berge en mooi tuine. Daar is ook stoepmeubels en 'n volledige en suite-badkamer met 'n diep bad, aparte stort, japonne en pantoffels, luukse toiletware, 'n yskassie wat op versoek met voorraad gevul kan word, lugversorging, verhitting, 'n TV met sekere DStv-kanale, 'n elektroniese kluis en WiFi in sekere dele of kamers. 'n Skoonmaakdiens is op versoek beskikbaar vir 'n gedeelte van die dag. Die Deluxe-kamer kan of opgemaak word met 'n koninggrootte-bed of 2 enkelbeddens, afhangende van gaste se voorkeur.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Wakker-bel oproep
- •Koordlose internet
Badkamer
- •Bad
- •En-suite
- •Stort
- •Seep
- •Toiletware
Kamergeriewe
- •Lugversorging
- •Waaier
- •Kluis
Elektriese Toebehore
- •Haardroër
Ekstras
- •Minikroeg
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Tv
Prys sluit in
B&B en aandete
Huisreëls
Babas, kleuters en peuters tussen die ouderdom van 0 en 5 bly gratis.
Kinders tussen die ouderdom van 6 en 17 jaar betaal 50% van die volwasse tarief.
'n 1% toerismefooi gebasseer op die verblyfdeel van die totaal van die bespreking word met uitklok gehef.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die kamer het 'n stoep met 'n uitsig oor die dam, berge en mooi tuine. Daar is ook stoepmeubels en 'n volledige en suite-badkamer met 'n diep bad, aparte stort, japonne en pantoffels, luukse toiletware, 'n yskassie wat op versoek met voorraad gevul kan word, lugversorging, verhitting, 'n TV met sekere DStv-kanale, 'n elektroniese kluis en WiFi in sekere dele of kamers. 'n Skoonmaakdiens is op versoek beskikbaar vir 'n gedeelte van die dag.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Bad, Toilet
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Wakker-bel oproep
- •Koordlose internet
Badkamer
- •Bad
- •En-suite
- •Stort
- •Seep
- •Toiletware
Kamergeriewe
- •Lugversorging
- •Waaier
- •Kluis
Elektriese Toebehore
- •Haardroër
Ekstras
- •Minikroeg
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Tv
Prys sluit in
B&B en aandete
Huisreëls
Babas, kleuters en peuters tussen die ouderdom van 0 en 5 bly gratis.
Kinders tussen die ouderdom van 6 en 17 jaar betaal 50% van die volwasse tarief.
'n 1% toerismefooi gebasseer op die verblyfdeel van die totaal van die bespreking word met uitklok gehef.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 78 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R560, Doornspruit Pad 1, Magaliesburg, 1739, Gauteng
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang