African Violet Guest Suites
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Mauritius-singel 12, Capri Village, Noordhoek, 7975, Wes-Kaap
- Vanaf R1 150 per nag (plek vir 2)
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
African Violet Guest Suites is ’n unieke bestemming vir paartjies op die heuwels wat na die noorde front in die Noordhoek-vallei. Elke luukse, private selfsorgwoonstel is ontwerp om gerieflik te wees.
Daar is 5 pragtige suites. Sommige van die suites het ’n randvloeiswembad en ’n eksotiese Jacuzzi-bad, ’n kaggel, en/of ’n warmbad, en ook 'n buitestort.
Daar is ’n tuin wat na die noorde front, ’n rotspoel, en ’n onderdakcabana waar gaste op die sonbeddens kan lê of skemerkelkies drink. Daar is uitsigte vanaf alle rigtings deur die loop van die hele dag, aangesien die eenheid aan hierdie kant van die berg is. Elke villa het ’n buite-area met braaigeriewe. Daar is parkeerplek op die perseel.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Jenni Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 34
Op LekkeSlaap 13 jaar
Ligging
- Mauritius-singel 12, Capri Village, Noordhoek, 7975, Wes-Kaap
- Gaste dink African Violet Guest Suites het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 volwassenes
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Mauritius-singel 12, Capri Village, Noordhoek, 7975, Wes-Kaap
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang