African Violet Guest Suites
Beskrywing
Hierdie lugtige eenheid vir 2 het ’n pragtige stoep, 'n buitestort en dit bied uitsigte oor die tuin en Noordhoekvallei. Daar is ’n koninggrootte-bed en ’n en suite-stort. Daar is ook ’n oopplan-kombuis wat met ’n stoof, mikrogolfoond, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus us. Die sitarea het ’n TV met DStv en Supersport, daar is ook WiFi. Krag is tydens beurtkrag in die aand beskikbaar. Dit is op versoek tydens die dag beskikbaar, indien nodig.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Kinders tussen die ouderdom van 0 en 1 jaar bly gratis.
Kinders tussen die ouderdom van 2 en 18 jaar betaal R250.
Kansellasiebeleid - Gaaf
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie eenheid bied ’n kompakte leefstul met strand-dekor. Buite is daar is ’n warmbad/spa-bad vir 2 tussen die bome. Daar is ’n koninggrootte-bed en ’n en suite-badkamer met ’n stort. Die kombuisie is met ’n stoof, mikrogolfoond, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die sitarea het ’n TV met DStv. Daar is eindelose uitsigte vanag die privaat dek en ’n Weber-braai is beskikbaar. Krag is tydens beurtkrag in die aand beskikbaar. Dit is op versoek tydens die dag beskikbaar, indien nodig.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Spa-bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg met verhit-en-eetgeriewe. Hierdie geriewe sluit ’n stoof, mikrogolfoond, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe in.
Huisreëls
Kinders tussen die ouderdom van 0 en 1 jaar bly gratis.
Kinders tussen die ouderdom van 2 en 18 jaar betaal R250.
Kansellasiebeleid - Gaaf
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie helder en ligte suite bied uitsigte vanuit elke venster en kyk uit oor die tuin onder en oor die Noordhoek-vallei in Chpman's Peak en die Atlantiese-horison se rigting. Dit beskik oor 2 en suite-slaapkamers, waarvan 1 ’n koninggrootte-bed en ’n en suite-badkamer met ’n stort en bad met ’n uitsig het. In die ander slaapkamer is daar 2 enkelbeddens en ’n en suite-stort. Daar is ook ’n ten volle toegeruste kombuis, hoë spoed WiFi en ’n sitarea met ’n TV met DStv. Die dek wat 'n uitsig oor die tuin en vallei het, het 'n Weber-braai . Krag is tydens beurtkrag in die aand beskikbaar. Dit is op versoek tydens die dag beskikbaar, indien nodig.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
2 x Kinderbed vir 1
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Kinders tussen die ouderdom van 0 en 1 jaar bly gratis.
Kinders tussen die ouderdom van 2 en 18 jaar betaal R250.
Kansellasiebeleid - Gaaf
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie eenheid het ’n privaat warmbad/spa-bad vir 2 buite. Die slaapkamer het ’n koninggrootte-bed en ’n en suite-badkamer met ’n stort. Langs die slaapkamer is daar ’n skadu-bedekte binnehof met ’n water-installering. Daar is ’n ten volle toegeruste oopplan-kombuis, ’n sitarea met ’n platskerm-TV met DStv, ’n kaggel en braaigeriewe. Krag is tydens beurtkrag in die aand beskikbaar. Dit is op versoek tydens die dag beskikbaar, indien nodig.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Badkamer
Stort, Spa-bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Kinders tussen die ouderdom van 0 en 1 jaar bly gratis.
Kinders tussen die ouderdom van 2 en 18 jaar betaal R250.
Kansellasiebeleid - Gaaf
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie eenheid het ’n privaat randvloeiswembad en ’n eksotiese Jacuzzi-bad. Dit is perfek vir ’n romantiese wegbreek. Daar is ’n koninggrootte-bed en ’n badkamer met ’n stort en Jacuzzi-bad. Daar is ook ’n ten volle toegeruste kombuis, ’n eetarea, ’n platskerm-TV met DStv, ’n kaggel en ’n binne-buite leefstyl op ’n dek, waar daar 'n randvloeiswembad en panoramiese uitsigte oor die Atlantiese horison is. Krag is tydens beurtkrag in die aand beskikbaar. Dit is op versoek tydens die dag beskikbaar, indien nodig.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Badkamer
Stort, Spa-bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Kinders tussen die ouderdom van 0 en 1 jaar bly gratis.
Kinders tussen die ouderdom van 2 en 18 jaar betaal R250.
Kansellasiebeleid - Gaaf
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 10 mense
- Geen kinders onder 12
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Mauritius-singel 12, Capri Village, Noordhoek, 7975, Wes-Kaap
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang