Akwa
Kry 10% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 15 Des 2024 tot 20 Des 2024.
- Kapasiteit: 12 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 9de Straat 298, Voëlklip, Hermanus, 7201, Wes-Kaap
- Vanaf R5 950 per nag (plek vir 12)
Beskrywing
Akwa is in Voëlklip, Hermanus geleë en bied pragtige uitsigte van die strand, die strandmeer en op die berge. Dit is net 2 strate en sowat 10 minute se stap vanaf die bekende Grotto-Blouvlagstrand.
Hierdie eenheid bied slaapplek vir tussen 10 en 12 gaste. Dit beskik oor 5 slaapkamers en 5 badkamers. Die huis is baie gesinsvriendelike en spog met 2 sitareas vir lekker kuier. Ons verwelkom graag families of vriendegroepe om 'n wonderlike wegbreek in die beeldskone Hermanus te kom geniet. So kom ontspan by ons!
Die huis se kombuis is goed toegerus met 'n gasstoof, yskas-vrieskas, ketel, mikrogolfoond en 'n skottelgoedwasser. Daar is 'n sitarea en 'n balkon met braaigeriewe op die boonste verdieping vanwaar jou ook 'n see-uitsig kan geniet. Aan die anderkant van die huis is daar ook balkonne - hierdie keer met 'n uitsig op die berge. Die hoofslaapkamer, kombuis en eetarea is op die boonste verdieping. Vier slaapkamers en badkamers is op die onderste verdieping.
Daar is 'n aparte speletjieskamer op die onderste verdieping met 'n pooltafel, tafeltennis, 'n kroegarea, 'n TV en baie ander opsies vir vermaak.
Die huis het ook 'n wasarea met 'n wasmasjien en 'n tuimeldroër. Beperkte WiFi is beskikbaar. Hierdie verblyf het 'n sonkragstelsel en ervaar nie beurtkrag nie.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelslaapbank
Stort, Bad, Toilet
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Speletjieskamer
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Troeteldiere indien gereël
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Tee
Parkeerplek
- Onderdakparkering
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Aparte toilet
- Stort
- Seep
Eenheidgeriewe
- Verekombers
- Waaier
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
- Dvd
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Magrietjie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 13
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- 9de Straat 298, Voëlklip, Hermanus, 7201, Wes-Kaap
- Gaste dink Akwa het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 12 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 9de Straat 298, Voëlklip, Hermanus, 7201, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang