Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Albatross No. 5

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!

Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *

Spesiale Aanbod

Kry 30% af. Geldig vir verblyf vanaf 20 Nov 2024 tot 6 Des 2024.

Weeksdagaanbod

Kry 25% af op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 4 Nov 2024 tot 5 Des 2024.

Rewards

Kry 15% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 2-lede.

Nie geldig vir verblyf vanaf: 15 Dec 2023 tot 13 Jan 2024 en 16 Dec 2024 to 14 Jan 2025.

Rewards

Kry 10% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 1-lede.

Nie geldig vir verblyf vanaf: 15 Dec 2023 tot 13 Jan 2024 en 16 Dec 2024 to 14 Jan 2025.

Huisreëls

Die eenhede is vir selfsorg en skoonmaakdienste word nie ingesluit nie. Dit kan wel gereël word indien nodig. 'n Ekstra fooi kan gehef word.

Braaitoerusting word voorsien en ysterpotte is op versoek beskikbaar.

Bababaddens en 'n bababed beskikbaar.

Funksies word toegelaat indien dit vooraf gereël word, die gebou is ideaal vir familiereünies maar slegte gedrag en/of rusverstoring word nie toegelaat nie. Geen luidrugtige musiek word toegelaat nie, maar sagte musiek word tot 22:00 toegelaat.

Troeteldiere is welkom mits dit vooraf gereël word, moet die instansie vooraf in kennis stel watter troeteldier dit is, asook hoeveel troeteldiere daar sal wees, sodat daar voorberei kan word daarvoor.

Rook is verbode in die eenhede, daar is asbakkies buite.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R3 800
R 3 800 R 2 660
per nag (plek vir 8)
Vanaf R3 800
R 3 800 R 2 660
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Voortrekkerstraat 29, Lambertsbaai, 8130, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAefc05eaf7019a85e18ed998b79193d50d97ddf003dd3579046e85799371283b8bc3be3f12197a243bc775ee8b146f63b3816?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R3 800 nouVanaf R2 660 per nag (plek vir 8) 19 5 1 5 29 Voortrekker Street Lamberts Bay 8130 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -32.095972 18.302709

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang