Alistair House
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 9 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Alistair-straat 4, Cannon Rocks, 6189, Oos-Kaap
- Vanaf R4 350 per nag, vir 9 mense
Beskrywing
Alistair House bied selfsorgverblyf in 'n kothuis in Cannon Rocks. Die kothuis is loopafstand vanaf die strand en 'n restaurant.
Hierdie kothuis het 3 slaapkamers, 2 badkamers en gastetoilet. Die eerste en tweede slaapkamers het elk 'n koningingrootte-bed en die derde slaapkamer het 'n koningingrootte-bed, 'n dubbelbed en 'n enkelbed. Die badkamers het storte.
In die kothuis is 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die kombuis is vir selfsorg ingerig met 'n yskas, oond, stoof en 'n mikrogolfoond. Die sitarea het 'n TV en lei na 'n houtdek met braaigeriewe.
Die tuin is omhein en veilig vir kinders en troeteldiere. Daar is 'n kot vir 'n baba, en 'n Jeep-stootwaentjie vir die strand.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Badkamer
Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Elaine Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 34
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
- Alistair-straat 4, Cannon Rocks, 6189, Oos-Kaap
- Gaste dink Alistair House het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 9 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Alistair-straat 4, Cannon Rocks, 6189, Oos-Kaap