Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Aloe Canyons Guestfarm

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 98 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Ronelle P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Heerlik. Heerlik, stil en rustig. Lekker met die diere om jou en die geluide. Ook baie voëltjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jp F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Natuur en stilte laat mens lekker rus! Het dit vreeslik baie geniet! Baie lekker gebly en diens was wonderlik!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marthie
Aloe Canyons Guestfarm
Dankie, dit was lekker om julle te ontmoet. Bly julle het lekker gebly en lekker gerus. Alles wat mooi is vir julle vir die Nuwe Jaar.

Andri B
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2024

To be repeated. It was tranquil. Comfy beds. Beautiful surroundings.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marthie
Aloe Canyons Guestfarm
Thanks Andri for the 5 star review. We appreciate your time. We are glad you enjoyed your stay. Kind regards, Alison

Danny F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Jan 2025

Ontspan in 'n oulike kliphuisie met talle diere op die voorstoep. Wat 'n oulike en netjiese kliphuisie op die rand van 'n rieviertjie. Binne is dit uiters netjies en doelmatig. Met 'n binne-kaggel vir braai. Warm water, mikrogolf-oond, gasstoof en al die kookgeriewe. Mooi uitsig en 'n tafel met bankies. Binne ook 'n tafel met stoele en 'n heerlike leerbank wat uitkyk op die stoep en die omgewing. Die diere is 'n bonus. Hulle kom tot teenaan die huis wei. Elande, springbokke, rooibokke en selfs 'n njala. 'n Rustige en ontspanne omgewing.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Marthie
Aloe Canyons Guestfarm
Baie dankie vir julle pragtige resensie. Ons is baie bly dat julle die kliphuisie en die rustige omgewing langs die rivier geniet het. Dit is altyd 'n voorreg om die wild so naby te ervaar! Julle is enige tyd weer welkom vir nog 'n heerlike wegbreak in die natuur. Groete, Alison

Mercia B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Heerlik. Baie lekker gebly. Gasheer en gasvrou is baie vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marthie
Aloe Canyons Guestfarm
Baie dankie, Mercia. Dit was lekker om julle te ontmoet en ons is bly julle het julle kuiertjie op die plaas geniet. Groete, Alison

Riana R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Rustige verblyf in die mooiste natuurskoon - sal beslis weer kom! Perfekte ligging met 'n uitsig oor die rivier en die bokke wat rondom ons wei, en baie stilte - presies wat ons nodig gehad het. Dankie ook vir die lekker varsgebakte broodjie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marthie
Aloe Canyons Guestfarm
Baie dankie, Riana. Ek is bly jy het lekker gebly en ook die broodjie geniet. Sien gou weer. Groete, Alison

Cheryl C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

A little piece of heaven! We had an amazing 3-night stay in Canyon Cottage - wish it was longer. Everything was perfect and we will definitely be back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marthie
Aloe Canyons Guestfarm
Good day Cheryl, Thank you for your time writing this review. We appreciate your feedback. Kind regards, Alison

Michelle S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Amazing! Thank you so much for the wonderful stay! We truly appreciated the hospitality and everything that made the experience so memorable. The homemade bread was amazing. Looking forward to coming back again soon!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marthie
Aloe Canyons Guestfarm
Thank you so much for your kind words! It was an absolute pleasure hosting you, and we're thrilled to hear that you enjoyed your stay and the homemade bread. We look forward to welcoming you back again for another memorable visit. Kind regards, Alison

Elle G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

A nature lover's dream. Wonderful, peaceful, lots of personal touches in the cottage and Allison is a kind, delightful host who goes above and beyond. Pure bliss!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marthie
Aloe Canyons Guestfarm
Thank you so much for your lovely feedback! We are delighted to hear that you enjoyed the peaceful atmosphere and personal touches in the cottage. It was such a pleasure hosting you, and your kind words mean the world to us. We hope to welcome you back for more blissful moments in the future! Kind regards Alison

Arno K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Een van die mooiste plekkies waar ek al gebly het. Pragtige omgewing. Lieflike geriewe met die mooiste uitsig van diere wat reg rondom om die eenhede wei. Enigste item wat ek sou miskien byvoeg, is 'n gordyn by die waskamer ingang.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marthie
Aloe Canyons Guestfarm
Baie dankie vir jou terugvoering. Dit was lekker om julle te ontmoet en lekker om te hoor dat julle dit baie geniet het. Groete, Alison

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Marthie Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 146

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf R1 100
R 1 100 R 734
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 100
R 1 100 R 734
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cloeteskraal, Swellendam, 6740, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd340141eca879446b2aa43eca420c3f53738131f162075171f3c2f610f27e3ec06ad64d5e671c980f331964dbc1be3d93f96?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 100 nouVanaf R733 per nag, vir 2 mense 98 5 1 5 Cloeteskraal Swellendam 6740 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.241844564848 20.374155543952

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang