Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Aloedale-Kruger

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 33 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.6
Veiligheid
4.8
Ronel S
Kort verblyf
5.0
Jan 2025

10 ster! Lekke is nie 'n woord nie, Aloedale - Kruger is heeltemal in 'n ander klas van verblyf. Dit voel soos 'n 10 ster hotel, ek het lanklaas so heerlik geslaap. Alles was in die oortreffende trap en jy kon vir niks meer vra nie, die swembad by die eenhede was heerlik in die warm weer en die uitsig asemrowend. As jy nog nie hier gebly het nie, mis jy beslis uit!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Androëette
Aloedale-Kruger
Baie dankie Ronel

Darnell M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Nov 2024

We had a pleasant stay, everything you need right there, location was perfect. Our stay at Aloedale Kruger was beyond our expectations, the place is fully equipped with everything you'll need for your stay. Location is 10 out of 10, close proximity to the river and views, Aloedale Kruger set the bar very high for places in Marloth Park.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Geoff D
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Sep 2024

Awesome trip - we will be back! We spent an amazing week at the Geelslang Cottage. Great accommodation with all that you could need! We loved the outside verandah, braai area and pool, and the air cons when it got really hot. We were treated to visits by lots of animals during our stay!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Soene L
Kort verblyf
4.6
Jan 2025

Lekker. Huis lekker groot en netjies. Precious en Marcro het baie moeite gedoen. Onthou net jou eie DStv decoder, of hulle moet 'n smart TV insit.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Androëette
Aloedale-Kruger
Hi Soene. Dankie. Jy sal nie glo nie, maar dit is 'n smart TV. Ongelukkig is Marloth se WiFi nog 'n probleem. Dis te swak om die TV te laat werk. Soos ons weet, vat DStv stream 'n sterk lyn. Maar hulle is al by party state besig met fiber, dan sal als baie beter gaan!

Sonet M
Kort verblyf
5.0
Sep 2024

Ligging is puik. Fantasties. Ons verblyf was fantasties!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sanet M
Kort verblyf
5.0
Aug 2024

Heerlik gebly saam met familie met uitsig oor die rivier en die Kruger se diere. Baie netjies, lekker ruim, skoon, fantastiese ligging. Beveel dit ten sterkste aan. Huis is naby aan die heining van die Kruger, so mens kyk sommer heeldag diere. Skoonmaakdiens ook beskikbaar teen addisionele billike fooi.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Henk P
Kort verblyf
5.0
Jul 2024

Amazing house and perfect for viewing animals. It was magical. The location was perfect for viewing animals. The house was great for playing games, cooking, swimming, braais, and relaxing. The bonus tent was fantastic to sleep in and wake up to the sunrise over the Crocodile River and listen to animal calls during the night. The staff was wonderful, and communication was excellent. We have stayed at multiple properties in Marlouth, and this was our favorite location and house.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mariette R
Lang verblyf
5.0
Mei 2024

Met die wildtuin op jou voorstoep. Wie kan kla? Baie gesellig en goed toegeruste huis met hope spasie vir 'n groot groep mense.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Androëette
Aloedale-Kruger
Baie dankie.

Henriette L
Kort verblyf
5.0
Apr 2024

Lekke. Baie lekker, dankie. Sal beslis volgende jaar weer bespreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Riaan B
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2024

Awesome! Baie netjies met alles wat mens nodig het. Die enigste aanbeveling wat ek het, is dat daar voor die tyd 'n aanduiding gegee word dat Geelslang-huis nie naby die rivier is nie. Dit is 'n hele entjie weg van waar die hoofhuis is en waar die webwerf wys dit geleë is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Androëette Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 33

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
Vanaf R 6 300
per nag (plek vir 12)
Vanaf
R 6 300
per nag (plek vir 12)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 26 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Seekoeistraat 3324, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5951bc8ee246ba0ea2dfed439c13187080d8a2ffda96a3f0287a3d0611a2d7c7e249beb002eb19acd5fb728c7cd71febd31e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R6 300 per nag (plek vir 12) 33 5 1 5 3324 Seekoei Street Marloth Park 1321 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.337153419829 31.812317089303

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang