Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Amakhaya Lodge

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.9/5

Lee Peacock / Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 8 jaar

Opsomming van Resensie

3.9 uit 5van 2 resensies vir Amakhaya Lodge
Netheid
3.0/5
Diens
3.5/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
3.5/5
Piet G - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Piet G

Baie teleurgestel in die plek, beslis nie 4-ster-gradering nie.

Ligging alles perfek, maar die kamer was nie na wense nie. Daar was sigaretstompies op die houtdek, suurmelk vir koffie die eerste oggend, geen prop vir die badkamerwasbak nie, 'n vuil badmatjie, geen toiletsprei, en geen skoon beddegoed vir die 3 dae se verblyf nie. Daar was kolle op die beddegoed en geen ontbyt soos geadverteer nie.

Sean B - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sean B

Lee was the perfect host.

Brilliant place to stay, breakfast excellent as good as any five-star hotel. Lee is just so generous by nature you will never find anywhere so welcoming and helpful. If we get back to wonderful SA we will definitely stay at Amakhaya Lodge.

Amakhaya Lodge se terugvoer

Wow thank you Sean for a fantastic review! Warmest regards, Lee.

Amakhaya Lodge
Vanaf
Vanaf R300
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R300
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Nooitgedacht-rylaan 11, Houtbaai, 7806, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGYyZGYxMDc4LTFmYjUtNDUyYy1iODZkLTg0YzFlODU4NjFiYw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R300 per nag (plek vir 2) 2 5 1 4 11 Nooitgedacht Drive Hout Bay 7806 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.026541885216 18.350720017197

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang