Amakhaya Lodge
- Kapasiteit: 14 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Nooitgedacht-rylaan 11, Houtbaai, 7806, Wes-Kaap
- Vanaf R1 700 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Amakhaya Lodge is idillies geleë naby die wit sandstrande van Houtbaai en Llandudno, en het asemrowende uitsigte op die welbekende Chapmanspiek, die baai en die Atlantiese Oseaan. Amakhaya is die enigste gastehuis is Suid-Afrika wat gholf-oefengeriewe soos setperke, kaphou-oefenplek, nette om dryfhoue te oefen en 'n sandkuil bied.
Amakhaya Lodge bied gaste 'n keuse tussen 4 luukse suites en 2 selfsorgkothuise. Elke kamer is individueel en smaakvol ingerig met 'n Afrika-tema. Die kamers en eenhede het elkeen 'n privaat en suite-badkamer, 'n TV met 'n DVD-speler, 'n yskassie, 'n kluis en 'n haardroër. Die 2 selfsorgkothuise het ook kombuise wat ten volle toegerus is en 'n privaat tuin of terras. Die lodge bied gaste elke gerief in 'n ontspanne, privaat en rustige omgewing.
Die lodge se gemaklike Afrika-sitkamer het 'n TV met 'n DVD-speler, 'n verskeidenheid Engelse en Duitse boeke en tydskrifte, toerisme-inligting en 'n rekenaar met gratis 24 uur-internettoegang. Gaste het ook toegang tot 'n soutwater-swembad en sonstoele, sowel as die gholf-oefengeriewe.
Amakhaya Lodge kan verskeie dienste reël, insluitend 'n luukse limousine-lughawependeldiens, begeleide en gespesialiseerde toere, teetyd-besprekings, gholftoere, restaurant-besprekings, masserings en meer. Verder bied die lodge ook Harley Davidson-motorfietsritte deur Kaapstad, die peninsula of wynlande, maar dit kan ook self gehuur en bestuur word. Daar is opsionele uitstappies van 'n halfuur tot 'n hele dag. Toere kan ook gereël word om aan individue se vereistes te voldoen.
Pierre Dohrmann and Lee Warren, die gashere, sien uit daarna om seker te maak gaste se verblyf 'n aangename, onvergeetlike ervaring is.
Kenmerke
Geriewe
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Swembad
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Engels
- Duits
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
3.9/5
Lee Peacock / Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- Nooitgedacht-rylaan 11, Houtbaai, 7806, Wes-Kaap
- Gaste dink Amakhaya Lodge het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Houtbaai Atlantiese Seekus Kaapstad Wes-Kaap
- Kapasiteit: 14 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Nooitgedacht-rylaan 11, Houtbaai, 7806, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang