Amazing Seaview
Beskrywing
Hierdie suite het 1 slaapkamer met 'n koningingrootte-bed. Die leefarea het 1 enkelbed sowel as 'n dubbelslaapbank. Dit het ook 'n badkamer met 'n instapstort, toilet en 'n wasbak. Elke gas word voorsien van 'n badhanddoek. Die leefarea het gemaklike sitplek en 'n slim-TV met Netflix. Gaste het toegang tot gratis WiFi. Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, induksieplate met potte en panne, broodrooster, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware. Daar is ook 'n eetarea met tafel en 4 stoele. Die buitedek het 'n patiostel en 'n ketelbraai en daar is 'n boma vir 'n lekker houtvuur.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Leefarea
1 x Dubbelslaapbank
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie suite het 1 slaapkamer met 'n koningingrootte-bed. In die leefarea is daar 1 enkelbed sowel as 'n dubbelslaapbank. Daar is ook 'n badkamer met 'n instapstort, toilet en 'n wasbak. Elke gas word voorsien van 'n badhanddoek. Die leefarea het gemaklike sitplek en 'n slim-TV met DStv en Netflix. Gaste het toegang tot gratis WiFi. Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, induksieplate met potte en panne, broodrooster, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware. Die eetarea het 'n tafel met 4 stoele. Die buitedek het sy eie patiostel en 'n ketelbraai.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Leefarea
1 x Dubbelslaapbank
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie suite het 2 slaapkamers elk met 'n koningingrootte-bed. In die leefarea is daar 'n dubbelslaapbank. Dit het ook 'n badkamer met 'n instapstort, toilet en 'n wasbak, daar is ook n aparte toilet. Elke gas word voorsien met 'n badhanddoek. Die leefarea het gemaklike sitplek en 'n slim-TV met Netflix. Gaste het toegang tot gratis WiFi. Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, induksieplate met potte en panne, broodrooster, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware. Die eetarea het 'n tafel met 6 stoele. Die buite dek het eie patiostel met ketelbraai, sowel as 'n boma vir 'n lekker houtvuur.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Leefarea
1 x Dubbelslaapbank
Badkamer
Stort, Toilet
Badkamer
Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Vermaak
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 14 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Lutie Katz-weg 57, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang