Anest
- Kapasiteit: 2 persone
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Viljoenstraat 70, Onrus, Hermanus, 7201, Wes-Kaap
- Vanaf R800 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Anest bied gerieflike oornagverblyf op die eienaar se perseel in die hartjie van Onrus, Hermanus. Die kamer skakel aan die huis, maar het sy eie privaat ingang. Dit is 'n uitstekende opsie vir sakereisigers en toeriste.
Die woonstelletjie bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 'n oopplan-uitleg met 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort-oor-bad, wasbak en 'n toilet.
Die kombuisie is met 'n mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook gratis WiFi en 'n TV met DStv.
Gaste het toegang tot veilige parkeerplek vir klein voertuie en groter voertuie kan in die straat parkeer.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort-oor-bad, Bad, Toilet
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Annette Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 10
Op LekkeSlaap 5 maande
Ligging
- Viljoenstraat 70, Onrus, Hermanus, 7201, Wes-Kaap
- Gaste dink Anest het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 2 volwassenes
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Viljoenstraat 70, Onrus, Hermanus, 7201, Wes-Kaap