Annie's Self Catering
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 11 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Gordon-rylaan 22, La Lucia, 4051, KwaZulu-Natal
- Vanaf R1 300 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Annie's Self Catering is 'n gastehuis in die luukse woonbuurt La Lucia, net noord van Durban, KwaZulu-Natal. Dit bied maklike toegang tot baie gewilde strande, winkelsentrums, restaurante, 2 casino's en uShaka Marine World. Dit is ook net 15 minute se ry vanaf King Shaka Internasionale Lughawe.
Eenheid 1 het slaapplek vir 7 gaste en Eenheid 2 en Eenheid 3 het elk slaapplek vir 2 gaste. Elkeen van die kamers het 'n TV met sekere DStv-kanale en gratis WiFi is beskikbaar.
Besienswaardighede in die area sluit die bekende Whalebone Pier en Umhlanga-vuurtoring, toeriste-aantreklikhede op Umhlanga Beach, Gateway en La Lucia winkelsentrums, 'n verskeidenheid restaurante en kroeë in. Sibaya en Suncoast Casinos is 15 minute se ry vanaf die verblyf.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Angelique Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 123
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- Gordon-rylaan 22, La Lucia, 4051, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Annie's Self Catering het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 11 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Gordon-rylaan 22, La Lucia, 4051, KwaZulu-Natal