Apartment on Graham
- Kapasiteit: 3 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Grahamweg 10, Eenheid 1 Victory Court, Seepunt, 8001, Wes-Kaap
- Vanaf R1 800 per nag (plek vir 3)
Beskrywing
Apartment on Graham is 'n selfsorgvakansiewoonstel wat in 'n veilige kompleks in Seepunt, Kaapstad geleë is. Hierdie eenheid is ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers wat op soek is na 'n gerieflike tuisbasis vanwaar hulle die omliggende gebiede kan verken.
Die woonstel het slaapplek vir tot 3 gaste in 1 slaapkamer met 'n en suite-badkamer. Die slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en die en suite-badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien.
Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, skottelgoedwasser, wasmasjien, eetgerei en breekware, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n ontbyttoonbank met stoele. Die leefarea is ingerig met 'n enkelslaapbank en 'n TV. Toegang tot Wi-Fi is beskikbaar.
Gaste het toegang tot parkeerplek op straat. Hierdie eiendom is naby plaaslike geriewe soos verskeie opsies van winkels en restaurante en die Seepunt-promenade is ongeveer 300 m van die woonstelgebou af.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Enkelslaapbank
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Nicole Geverifieer
Eiendomme 5
Resensies 20
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- Grahamweg 10, Eenheid 1 Victory Court, Seepunt, 8001, Wes-Kaap
Sien meer verblyf in Seepunt Atlantiese Seekus Kaapstad Wes-Kaap
- Kapasiteit: 3 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Grahamweg 10, Eenheid 1 Victory Court, Seepunt, 8001, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang