Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Apple's Apartment 6B

Selfsorg

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Mari B
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2025

Lekker strandvakansie. Loopafstand van die strand. Pragtige woonstelletjie, vas aan die groot huis, maar die gasheer is redelik stil binne. Die swembadjie is wonderlik! Verhit met jets! Fantasties as jy van die strand af kom en die wind het jou weg gewaai om bietjie verder in die warm water te bly. Reg oorkant die OK so loop sommer soontoe. Eenheid netjies en skoon met alles wat jy nodig het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Julia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 395
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 395
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bosduifstraat 6, Melkbosstrand, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd72e25a7acbaecb072016d4baa6f09ee8c34c291a71956eab0065104438edb4c8d3155247980df3ce725e40cccf458450ada?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 395 per nag (plek vir 4) 1 5 1 5 6 Bosduif Street Melkbosstrand 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.702172 18.442932991402

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang