Arc House
- Kapasiteit: 10 persone
- Geen kinders onder 12
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Arc-straat 6, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
- Vanaf R11 500 per nag (plek vir 10)
Beskrywing
Arc Villa bied gerieflike selfsorg-verblyf in 'n luukse huis met 'n strandtema in Hermanus. Dié vakansiehuis is naby Hermanus-gholfbaan en die Fernkloof Natuurreservaat en spog met mooi berg-uitsigte. Gaste het toegang tot voetslaanroetes, damme waarin hul kan swem en is die perfekte omgewing vir avonturiers en natuurliefhebbers.
Dié ontwerpershuis het 5 slaapkamers en is geskik vir 10 gaste. Die hoofslaapkamer is op die boonste verdieping en het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en bad. Die tweede slaapkamer op die boonste verdieping het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en bad. Die derde slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en toegang tot 'n aparte badkamer wat 'n bad en stort het.
Die vierde en vyfde slaapkamer is in die gastekothuis en het 'n dubbel- en driekwartbed. Een van die badkamers het 'n bad en die ander een het 'n stort. Toiletware word voorsien.
Verder het die huis 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -sitarea, asook 'n TV-sitkamer. Die kombuis is met 'n elektriese oond, gasplaat, mikrogolf, yskas, ketel, broodrooster, skottelgoedwasser, 'n en skoonmaakmiddels toegerus. Daar is ook 'n wasmasjien en tuimeldroër.
Die villa spog met 'n swembad waarin jy lengtes kan swem, 'n wynkelder met voorraad, 'n TV met sekere DStv-kanale, DVD-speler, CD-speler, speletjies, toiletware, 'n sitarea buite, 'n etenstafel buite, braaigeriewe, 'n groot, privaat tuin en parkeerplek.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Wynkelder
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
- Seep
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Corné Geverifieer
Eiendomme 49
Resensies 24
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- Arc-straat 6, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 10 mense
- Geen kinders onder 12
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Arc-straat 6, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang