Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Arundel Studios

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 191 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.5
Veiligheid
4.7
Mariska H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Die uitsig was fantasties mooi, die kamer baie mooi netjies en ingerig! Dit was 'n pragtige plek!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pieter N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Ontspannend, asemrowende natuur skoonheid en absoluut die moeite werd. Die ligging is perfek vir daardie (weg van die dorp, maar tog naby aan die dorp vakansie). Die studio is perfek ingerig vir 2 mense met alles wat jy gaan nodig hê. Ek stel voor dat besoekers die piekniek langs die rivier gaan doen, dit is absoluut die stap werd. Ek sal beslis Arundel Studios aanbeveel vir enige iemand wat 'n lekker en mooi slaap plek soek naby aan Clarens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Gavin
Arundel Studios
Dear Pieter. Thank you so much for your kind words. We are very happy that you and your partner have enjoyed your stay at Arundel Studios and appreciated its surroundings. Kindest regards, Marjon and Roel, the owners.

Nathalie V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Wonderlik. Beste honeymoon wegbreek ooit.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Velme H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Ongelooflik! Ek en my man het 'n lieflike tyd gehad! Kan dit vir elkeen aanbeveel wat stilte en rus nodig het. Dit is netjies en skoon met besondere tuine en die lekkerste en mooiste staproete. Ons het veral die picnic area geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Gavin
Arundel Studios
Dear Velme. Just to let you know that you were very kind and respectful guests. For us, it is rewarding to know you both enjoyed what Arundel has to offer. Wishing you all the best for 2025, Marjon and Roel, the owners.

Jacques G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Goeie waarde vir geld en rus vir die siel. Fantastiese verblyf, kompak met alles wat jy benodig en 'n wonderlike uitsig. Rus vir die siel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sharron B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Unbeatable value in heaven! Absolutely what I wanted. Deafening silence and unbeatable views, just outside of town 5 km. Braai on patio, fireplace inside, kitted out with all the necessities. Can't wait to return in a different season to soak in the views again!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Idalette V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Baie lekker rustig. Besonderse uitsig ten spyte daarvan dat die velde rondom afgebrand het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Rustig, pragtig, gerieflik, snoesig. Die verblyf is baie goeie waarde vir geld. Perfekte wegbreek, en goed geleë.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Zander P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Cozy winter stay. Fantastic stay! Lovely little space with probably the best view in the area. The unit had everything we needed, and the cosy fireplace was a winner. But even better was the view from the patio, well out of the wind and private. Had lovely walks along the beautiful river on the property as well. Can't wait to come back again!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Gavin
Arundel Studios
Good evening Zander. So lovely to read your review. We are happy you enjoyed your winter stay and of course, you're very welcome to be back at Arundel. Stay well, Marjon and Roel

Lynette V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Great stay. We had a lovely stay at Arundel Studios. The environment was every bit as pleasant as was promised in the pics. Items I would have liked to see: a chopping board and a hair dryer. Also, the gravel road is not graded all the way to the property, if only for a short stretch right towards the end. Still doable in a sedan, but current information a little misleading.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Gavin Geverifieer

Eiendomme 11

Resensies 694

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 000
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bethel-landgoed, Clarens, 9707, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAKwsypnkYzG0T4Js7jWmXldOymKE7HnNxbwdBz2pdIJcni6Wm0x?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2) 191 5 1 5 Bethel Estate Clarens 9707 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.543417025748 28.447559743004

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang