Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Arundel Studios

 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Ateljee 1
Vanaf
Vanaf R 900
per nag (plek vir 2)
Beskrywing

Dié eenheid is 'n ligte en lugtige oopplan-eenheid met 'n koningingrootte-bed, kombuisie, 'n leefarea met 'n kaggel, 'n eetkamertafel en 'n en suite-badkamer. Linne, elektriese komberse en handdoeke word voorsien. 'n Bed vir 1 kind of 'n bababedjie kan op versoek voorsien word. Wanneer jy bespreek, laat ons asb. weet indien 'n kind julle sal vergesel.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Elektriese kombers
  • Kaggel
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Prys sluit in

Selfsorg.

Huisreëls

Let asb. daar is 'n grondpad van 2,5 km is wat van die hoofpad na die eenheid lei. Die pad is in 'n goeie toestand en geskik vir voertuie met 'n lae grondvryhoogte.
Let asb. dat troeteldiere nie toegelaat word nie en dat rook streng verbode is in die ateljees.
Babas/jong kinders word nie toegelaat nie, tensy albei eenhede deur dieselfde groep bespreek word en albei partye is vertroud met die kinders.
Geen TV is beskikbaar nie.
'n Skoonmaakdiens is nie ingesluit nie, maar kan versoek word teen ekstra koste.
'n Bondel vuurmaakhout word voorsien.
WiFi is beskikbaar.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Ateljee 2
Vanaf
Vanaf R 900
per nag (plek vir 2)
Beskrywing

Dié eenheid is 'n ligte en lugtige oopplan-eenheid met 'n koningingrootte-bed, kombuisie, 'n leefarea met 'n kaggel, 'n eetkamertafel en 'n en suite-badkamer. Linne, elektriese komberse en handdoeke word voorsien. 'n Bed vir 1 kind of 'n bababedjie kan op versoek voorsien word. Wanneer jy bespreek, laat ons asb. weet indien 'n kind julle sal vergesel

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Elektriese kombers
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Prys sluit in

Selfsorg.

Huisreëls

Let asb. daar is 'n grondpad van 2,5 km is wat van die hoofpad na die eenheid lei. Die pad is in 'n goeie toestand en geskik vir voertuie met 'n lae grondvryhoogte.
Let asb. dat troeteldiere nie toegelaat word nie en dat rook streng verbode is in die ateljees.
Babas/jong kinders word nie toegelaat nie, tensy albei eenhede deur dieselfde groep bespreek word en albei partye is vertroud met die kinders.
Geen TV is beskikbaar nie.
'n Skoonmaakdiens is nie ingesluit nie, maar kan versoek word teen ekstra koste.
'n Bondel vuurmaakhout word voorsien.
WiFi is beskikbaar.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R 900
per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bethel-landgoed, Clarens, 9707, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAKwsypnkYzG0T4Js7jWmXldOymKE7HnNxbwdBz2pdIJcni6Wm0x?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 2) 185 5 1 5 Bethel Estate Clarens 9707 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.543417025748 28.447559743004

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang