Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Waarheen is jy op pad?
Datums
2 Gaste

Ashaanas

Vr.
28ste28Feb
Sa.
1ste1Mrt
So.
2de2Mrt
Mo.
3de3Mrt
Di.
4de4Mrt
Wo.
5de5Mrt
Do.
6de6Mrt
Vr.
7de7Mrt
Sa.
8de8Mrt
Elegance Gesin-suite
Slaapplek vir tot 3 mense
VOL
VOL
VOL
R1 400
per nag
vir 2
R1 400
per nag
vir 2
R1 350
per nag
vir 2
R1 350
per nag
vir 2
R1 350
per nag
vir 2
VOL
VOL
R1 350
per nag
vir 2
Serenity Deluxe Studio
Slaapplek vir tot 2 mense
VOL
VOL
VOL
R1 800
per eenh.
R1 800
per eenh.
R1 350
per eenh.
R1 350
per eenh.
R1 350
per eenh.
VOL
VOL
R1 350
per eenh.
Simplicity Geriefskamer
Slaapplek vir tot 2 mense
VOL
VOL
VOL
R1 500
per eenh.
R1 500
per eenh.
R1 250
per eenh.
R1 250
per eenh.
R1 250
per eenh.
R1 250
per eenh.
R1 250
per eenh.
R1 250
per eenh.

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!

Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *

Pensioenaris-aanbod

Bly 3 nagte en betaal slegs vir 2. Hierdie aanbod is altyd geldig. Dié aanbod is slegs vir pensioenarisse beskikbaar. B’s&V’s geld.

Rewards

Kry 15% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 2-lede.

Nie geldig vir verblyf vanaf: 12 Dec 2025 tot 10 Jan 2026 en 10 Dec 2026 to 08 Jan 2027.

Op die Nippertjie-aanbod

Kry 10% af op alle besprekings wat 1 dag of minder voor jou verblyf gemaak word. Hierdie aanbod is altyd geldig.

Rewards

Kry 10% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 1-lede.

Nie geldig vir verblyf vanaf: 12 Dec 2025 tot 10 Jan 2026 en 10 Dec 2026 to 08 Jan 2027.

Weeksdagaanbod

Bly 3 nagte en betaal slegs vir 2 op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie. Geldig vir verblyf vanaf 3 Mrt 2025 tot 30 Apr 2025.

Prys sluit in
Elegance Gesin-suite
Selfsorg
Serenity Deluxe Studio
Selfsorg
Simplicity Geriefskamer
Slegs verblyf.
Huisreëls

Geen besoekers word toegelaat nie.
Geen kinders onder die ouderdom van 7 jaar nie.
Geen troeteldiere word toegelaat nie.
Gaste mag nie in die eenhede of in die onderdakparkeerplek rook nie.
Geraasvlakke moet tot 'n minimum gehou word tussen 22:00 en 06:00.
Ontbyt en aandete is op versoek en teen 'n ekstra koste beskikbaar.
Die eenhede word nie gedurende verblyf skoongemaak nie.
Hout vir die vuurput is teen ekstra koste beskikbaar. Houtskool, vuuraanstekers en hout vir braai is teen ekstra koste beskikbaar.
Let asb. dat Simplicity Geriefskamer nie 'n selfsorgeenheid is nie. Die voorbereiding van kos word nie hier toegelaat nie, en eetgerei sal op versoek voorsien word.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R1 250
R 1 250 R 834
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 250
R 1 250 R 834
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Geen kinders onder 7
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofstraat 19, Clarens, 9707, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcd50aa30c5967590e46c3f1c27244b024da63126a15d71974b3551bbe77db6a58a1e30bb0bd46f1d123c919f795c1c697c0c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 250 nouVanaf R833 per nag (plek vir 2) 43 5 1 5 19 Main Street Clarens 9707 Vrystaat 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -28.518652176481 28.418122529984

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
272829303112345678910111213141516171819202122232425262728123456789
Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
242526272812345678910111213141516171819202122232425262728293031123456