Ashley On Beach 1101 Luxury Apartment
- Kapasiteit: 5 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Beach-weg 46, Welgelegen 1101, Strand, Kaapstad, 7140, Wes-Kaap
- Vanaf R2 200 per nag, vir 5 mense
Beskrywing
Ashley On Beach 1101 Luxury Apartment is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in die Strand. Die woonstel bied 'n 180 grade-uitsig oor Valsbaai tot by Tafelberg op 'n sonnige dag.
Die woonstel is op die 11de verdieping en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers, 'n kombuis en lieflike sitarea wat 'n uitsig oor die see bied. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en die derde slaapkamer het 1 enkelbed. Die tweede badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Bad- en stortgeriewe is beskikbaar.
Die kombuis is met 'n yskas, gasstoof, mikrogolfoond, skottelgoedwasser en koffiemasjien toegerus. Daar is ook 'n wasmasjien. Gaste kan hul maaltye om die sessitplek-etenstafel in die leefarea geniet. Die TV het Premium DStv-kanale, gratis WiFi en die Netflix-toep. Gaste moet hul eie intekenbesonderhede hê vir gebruik van Netflix. WiFi is selfs gedurende beurtkrag beskikbaar en die verblyf het 'n omsetter wat ook die TV tydens beurtkrag sal aanhou.
Perkallinne, bad- en swemhanddoeke en ekstra komberse word voorsien en ander geriewe sluit 'n verwarmer, waaier, dompelkoffiepot, melke en beskuit in.
Verder het gaste toegang tot die gemeenskaplike waskamer op die tweede verdieping, asook die braaigeriewe en tennisbaan op die perseel. Veilige parkeerplek met geslotekringtelevisie is beskikbaar.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Visvang
- Tennis
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Wynproe
- Fietsry
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Tee
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- En-suite
- Aparte toilet
- Stort
- Seep
Eenheidgeriewe
- Verekombers
- Waaier
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.9/5
Ashley Geverifieer
Eiendomme 8
Resensies 119
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- Beach-weg 46, Welgelegen 1101, Strand, Kaapstad, 7140, Wes-Kaap
- Gaste dink Ashley On Beach 1101 Luxury Apartment het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Van Ryneveld Strand Kaapstad Wes-Kaap
- Kapasiteit: 5 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Beach-weg 46, Welgelegen 1101, Strand, Kaapstad, 7140, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang