Badensfontein
Beskrywing
Dié eenheid het slaapplek vir 2 gaste. Dit het 1 slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n badkamer, en is volledig vir selfsorg toegerus. Ander geriewe sluit 'n kaggel, lugversorging en TV met DStv in. Die eenheid het lieflike uitsigte oor die wingerd en op die berge.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Neem asseblief kennis dat daar 'n grondpad is wat na die eiendom lei, behalwe vir die Merlot en Ruby-eenheid wat 'n teerpad het. Gaste moet navraag doen oor die toestand van die pad voor aankoms, aangesien dit onderhewig kan wees aan verandering as gevolg van onvoorsiene omstandighede.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 maand voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die kothuis beskik oor 2 slaapkamers met slaapplek vir 4 gaste. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die kamers deel 'n badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Dis volledig toegerus vir selfsorg en daar is lugversorging en 'n TV met DStv. Daar is ook braaigeriewe.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Neem asseblief kennis dat daar 'n grondpad is wat na die eiendom lei, behalwe vir die Merlot en Ruby-eenheid wat 'n teerpad het. Gaste moet navraag doen oor die toestand van die pad voor aankoms, aangesien dit onderhewig kan wees aan verandering as gevolg van onvoorsiene omstandighede.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 maand voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Elke tent het 'n koningingrootte-bed en is toegerus vir selfsorg met 'n yskassie, mikrogolf en induksiestoofplaat, ketel, Nespresso-koffiemasjien en buitebraaigeriewe. Een sak hout vir die braai is ingesluit. Elke tent het ook sy eie privaat badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Daar is ook 'n opelug warmwaterstort vir somerdae en -nagte. Elke luukse privaat tent het lugversorging. Die tente is apart van die hoof-kampterrein, maar steeds stapafstand van die klein swembad af.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Neem asseblief kennis dat daar 'n grondpad is wat na die eiendom lei, behalwe vir die Merlot en Ruby-eenheid wat 'n teerpad het. Gaste moet navraag doen oor die toestand van die pad voor aankoms, aangesien dit onderhewig kan wees aan verandering as gevolg van onvoorsiene omstandighede.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 maand voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie kothuis het slaapplek vir tot 4 gaste. Dit is volledig vir selfsorg toegerus en beskik oor lugversorging en 'n TV met DStv.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Neem asseblief kennis dat daar 'n grondpad is wat na die eiendom lei, behalwe vir die Merlot en Ruby-eenheid wat 'n teerpad het. Gaste moet navraag doen oor die toestand van die pad voor aankoms, aangesien dit onderhewig kan wees aan verandering as gevolg van onvoorsiene omstandighede.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 maand voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié eenheid het 2 slaapkamers met slaapplek vir tot 4 gaste. Die oopplan-leefarea het 'n slaapbank met slaapplek vir nóg 2 gaste. Verder is daar lugversorging en 'n TV met DStv.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Neem asseblief kennis dat daar 'n grondpad is wat na die eiendom lei, behalwe vir die Merlot en Ruby-eenheid wat 'n teerpad het. Gaste moet navraag doen oor die toestand van die pad voor aankoms, aangesien dit onderhewig kan wees aan verandering as gevolg van onvoorsiene omstandighede.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 maand voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 18 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R318, Montagu, 6720, Wes-Kaap