Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bains View Olive and Guest Farm

Selfsorg
  • Soos Gesien op Instagram
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R301, Bains View Olive and Guest Farm, Wellington, 7655, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 700 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Bains View Olive and Guest Farm bied 'n rustige toevlugsoord in die skilderagtige Bovleivallei in Wellington, aan die voorheuwels van die Limietberg- en Hawekwa-bergreekse. Hierdie bekoorlike plaas spog met smaakvolle kothuise, wat 'n rustige wegbreek aan paartjies, gesinne en vriende bied.

Daar is 2 gesinskothuise wat elk slaapplek aan 4 tot 6 gaste bied en nog 2 kothuise vir volwassenes wat slaapplek aan 2 gaste bied en ideaal is vir 'n wittebrood. Elke kothuis het unieke dekor, wat 'n betowerende atmosfeer skep, en gemaklike beddens. Die badkamers het elkeen 'n bad of 'n stort. Elke kothuis spog met 'n uitnodigende oopplan-leefarea met sitplek en 'n kombuis met moderne geriewe soos 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond en koffie- en teemaakgeriewe.

Al die kothuise het privaat swembaddens, braai-areas, binnenshuise kaggels en lugversorging. Verder het 2 van die kothuise houtvuurwarmbaddens. Die kothuise wat slegs vir volwassenes geskik is, bied ononderbroke uitsigte oor die majestueuse berge en 'n rustige toevlugsoord tussen die olyfboorde.

Gaste kan ook nabygeleë aktiwiteite soos voetslaanroetes, bergfietsry of wynproe by plaaslike kelders geniet.

Kenmerke

Swembad
Jacuzzi
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Jacuzzi
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir Bains View Olive and Guest Farm
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Kirsty Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 4 maande

Ligging

  • R301, Bains View Olive and Guest Farm, Wellington, 7655, Wes-Kaap
  • Gaste dink Bains View Olive and Guest Farm het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 700
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R2 700
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R301, Bains View Olive and Guest Farm, Wellington, 7655, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA955a09e1b9e130ce6ba3efe28ec97a4f975fad87f4b2142e4be93cd97cbff5b4738d164362d666dd51ce4a723fb8729e9b16?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 700 per nag (plek vir 4) 1 5 1 5 R301 Bains View Olive and Guest Farm 7655 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.639301008785 19.057735354764
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang