Bains View Olive and Guest Farm
Beskrywing
Dié unieke kothuis bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 en suite-slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die kothuis spog met 'n uitnodigende oopplan-leefarea met sitplek, 'n TV, 'n etenstafel en 'n kombuis met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond en koffie- en teemaakgeriewe. Die leefarea lei na 'n privaat stoep met meubels, 'n plonspoel en 'n houtvuurwarmbad. Braaigeriewe en veilige parkeerplek is ook beskikbaar.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié unieke kothuis het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 'n en suite-slaapkamer met lugversorging en 'n koninggrootte-bed. Die en suite-badkamer het 'n stort. Die kothuis het 'n oopplan-leefarea met sitplek, 'n TV, 'n kaggel, 'n etenstafel en 'n kombuis met moderne geriewe soos 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond en koffie- en teemaakgeriewe. Die leefarea lei na 'n privaat stoep met meubels, 'n plonspoel en 'n houtvuurwarmbad. Braaigeriewe en veilige parkeerplek is ook beskikbaar.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié unieke kothuis het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 'n en suite-slaapkamer met lugversorging en 'n koninggrootte-bed. Die en suite-badkamer het 'n stort. Die kothuis het 'n oopplan-leefarea met knus sitplek, 'n TV, 'n kaggel, 'n etenstafel en 'n kombuis met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond en koffie- en teemaakgeriewe. Die leefarea lei na 'n privaat stoep met 'n ingeboude braai, meubels en 'n swembad met 'n uitsig oor die natuurlike omgewing. Veilige parkeerplek is beskikbaar.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié unieke kothuis bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 en suite-slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Dit lei na 'n balkon. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, terwyl die derde slaapkamer 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort het. Die oopplan-leefarea het knus sitplek, 'n TV, 'n etenstafel en 'n kombuis met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond en koffie- en teemaakgeriewe. 'n Binnebraai-area lei na 'n privaat stoep met 'n plonspoel. 'n Dagbed is beskikbaar en daar is ook 'n houtstoof. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 14 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R301, Bains View Olive and Guest Farm, Wellington, 7655, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang