Ballina Ga-el Gastehuis
- Kapasiteit: 12 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Brighton-rylaan 78, Somerstrand, Gqeberha (Port Elizabeth), 6001, Oos-Kaap
- Vanaf R900 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Balllina Ga El is in Brightonrylaan geleë, stapafstand vanaf die gewilde Pollock Beach, die Humewood Gholfbaan en die universiteit. Die Boardwalk Casino, restaurante, winkelsentrums en die oseanarium is ook naby.
Ons bied selfsorgkamers met en suite-badkamers, mini-kombuisies met tee- en koffiemaakgeriewe. Lugversorging in alle kamers. Volledige DSTV met al die kanale en gratis wi-fi. Daar is veilige parkeerplek van die straat af.
Somerstrand is net 50 km vanaf die gewilde Addo Olifantpark wat baie ander wildspesies insluit. Ons bied pendeldienste na en van die lughawe indien vooraf gereël.
Kenmerke
Geriewe
- ADSL-lyn
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Troeteldiere indien gereël
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Hier praat ons
- Afrikaans
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
marina Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 23
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
- Brighton-rylaan 78, Somerstrand, Gqeberha (Port Elizabeth), 6001, Oos-Kaap
- Gaste dink Ballina Ga-el Gastehuis het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Somerstrand Gqeberha (Port Elizabeth) Oos-Kaap
- Kapasiteit: 12 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Brighton-rylaan 78, Somerstrand, Gqeberha (Port Elizabeth), 6001, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang