Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bateleur Tented Safari Lodge and Bush Spa

Wildsplaas

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 48 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.3
Veiligheid
4.6
Adrie V
Kort verblyf
5.0
Apr 2023

Juweel in die bosveld. Buitestort is 'n groot bederf. Waardeer die stilte en vreedsaamheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nick B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2023

Fantasties! Personeel is gaaf en gee persoonlike aandag aan elke gas. Naby JHB en sal weer besoek. Restaurant is gesellig - kos smaaklik voorberei! Spabehandeling uitstekend. Dankie aan Lizzie, Mack, Clinton en die ontvangsdame.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gernot C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2023

Old and used again and again, but here uniquely you come as a guest and leave as a friend. Very nice, well-kept lodge with a staff that is fully committed and love their work.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gary C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2023

Absolutly brilliant. Exactly what we require in a self-catering establishment. Excellent in every aspect. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Richard V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mei 2023

Very relaxing. Great place to get away for a weekend.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Des G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Mei 2023

Rustige Boskamp met vyfster geriewe en vriendelike personeel. Lekker bosbreek in die Waterberg gebied.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Catherine H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.2
Mei 2023

Nice lodge, just needs to be maintained. Lodge is in a beautiful setting. Unfortunately, the pictures didn't match the tent we were in but we still enjoyed it. Some upgrades on shower taps, aircon and cutlery/crockery are recommended. We still had a great stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

J S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2022

Fantasties. Skoon, netjies, gerieflik en vriendelikheid. Gaan definitief weer terug. Pragtige natuurskoon en personeel gee persoonlike aandag. Phillip, baie dankie vir die ervaring. Jy en jou personeel is wonderlik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Paul N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2022

Baie netjiese wel toegeruste lodge met uitstekende personeel. Personeel by Bateleur is gesellig en laat elke gas welkom voel. Die geriewe en aktiwiteite was uitstekend en goeie waarde vir geld. Sal defnitief weer daar gaan kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ron E
Kort verblyf Gesin met klein kinders
3.6
Des 2022

Accommodation excellent, tent and surrounds very well equipped. WiFi is poor and non-existent as well as the prepared food is very disappointing, other than that, to self-cater and the surroundings we will def be back. The massages and staff were very friendly but need to be more on-site but super helpful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Carlene Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 48

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
Vanaf R 2 410
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 2 410
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 18 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plaas Gotha 816 LR, Lephalale, 0555, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAtjYoE8m4lqqEnPMlMunBt3HRecLneD7o0nJ0CxEcnopi8WD6Vo?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 410 per nag, vir 2 mense 48 5 1 5 Gotha Farm 816 LR Lephalale 0555 Limpopo 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -23.669939710275 28.088744072422

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang