Bay-Nes
-
Kapasiteit: 4 persone
2 volwassenes, 2 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hendrik Herb-straat 16, Bayview, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
- Vanaf R1 600 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Bay-Nes bied gerieflike oornagverblyf met 'n privaat ingang op die eienaar se perseel in Bayview, Hartenbos. Dit is ideaal vir 'n klein gesin.
Hierdie woonstel bied slaapplek aan 2 volwassenes en 2 kinders. Dit beskik oor 'n slaapkamer met 'n dubbelbed en daar is 'n stapelbed vir kinders in die leefarea. Die badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet.
Die kombuisie is met 'n tweeplaatstoof, mikrogolf, yskas, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n sitarea en TV. Gratis WiFi is beskikbaar.
Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar. Die verblyf is 400 m vanaf die strand en is naby die ATKV-pretpark. Dit is 1 km vanaf winkels en restaurante.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Leefarea
1 x Kinderstapelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Selma Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 6
Op LekkeSlaap 7 maande
Ligging
- Hendrik Herb-straat 16, Bayview, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
- Gaste dink Bay-Nes het ’n baie goeie ligging
-
Kapasiteit: 4 persone
2 volwassenes, 2 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hendrik Herb-straat 16, Bayview, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap