Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bay-Nes

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hendrik Herb-straat 16, Bayview, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
  • Vanaf R520 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Bay-Nes bied gerieflike oornagverblyf met 'n privaat ingang op die eienaar se eiendom wat in die hartjie van Bayview, Hartenbos geleë is. Dit is 'n goeie opsie vir 'n klein gesin wat die area wil verken.

Hierdie woonstel het gemaklike slaapplek vir 2 volwassenes en 2 kinders op 'n slag en beskik oor 'n slaapkamer en 'n badkamer. Die slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en daar is 'n stapelbed in die leefarea wat geskik is vir kinders. 'n Stort, wasbak en toilet is in die badkamer beskikbaar.

Hierdie woonstel het ook 'n kombuisie wat toegerus is met 'n tweeplaatstoof, mikrogolf, yskas, eetgerei en breekware asook tee- en koffiemaakgeriewe. Dié area het ook 'n sitplek met 'n TV. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar.

Gaste kry veilige parkeerplek op die perseel. Die ligging van hierdie eiendom is 400 m vanaf die strand en naby die ATKV-vermaakpark. Dit is ook sowat 1 km vanaf winkels en restaurante.

Kamer-opset

Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Leefarea

2

1 x Kinderstapelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Badkamer

  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Ligging

  • Hendrik Herb-straat 16, Bayview, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R520
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R520
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hendrik Herb-straat 16, Bayview, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb143031e0e0d62a920527da12633744aa2a6a624b844c56445d1fcb7ed8378f8e5f5b773530810ecab733ff9f9c188cb1dfc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R520 per nag, vir 2 mense 16 Hendrik Herb Street Bayview 6520 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.136411142 22.109038142992

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang